+27 (0) 21 930 3622
info@fwdeklerk.org

Jeanette de Klerk-Luttig

Raadslid

Jeanette de Klerk-Luttig is gefassineer deur die wyse waarop waardes ingeskerp en karakter in gesinne, skole en samelewings gebou word. Sy was ‘n onderwyser en het vir 26 jaar studente-onderwysers opgelei in die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy het verskeie referate in nasionale en internasionale joernale gepubliseer en skryf dikwels artikels vir koerante. Sy is verbonde aan die Kantoor vir Morele Leierskap aan die Universiteit van Stellenbosch en werk in skole en munisipaliteite om kernwaardes te vestig.

Sy is oortuig daarvan dat kwaliteit onderwys vir alle leerders in Suid-Afrika die sleuteloplossing vir baie van die probleme van ons land is.

Stay informed

We’re committed to providing regular communications on topical issues and participating in the national debates