Stay informed
We’re committed to providing regular communications on topical issues and participating in the national debates
Francois Venter is sedert sedert 1974 ‘n dosent in regte in die Fakulteit Regsgeleerdheid in Potchefstroom, Suid-Afrika. Hy is ‘n veelvuldige ontvanger van navorsingsbefondsing van die Alexander von Humboldt Stiftung vir navorsingsbesoeke aan Duitse instellings en was nou betrokke by die opstel van die Suid-Afrikaanse grondwette tussen 1990 en 1995. Hy was die Dekaan van Regte van 2001-2012 en is die skrywer van verskeie vakkundige monografieë en veelvuldige tydskrifartikels. Prof Venter is sedert 2011 ’n NNS-gegradeerde navorser “wat aansienlike internasionale erkenning deur sy eweknieë geniet vir die hoë gehalte en impak van sy onlangse navorsingsuitsette”, wat in 2017 tot 2023 hernu en opgegradeer is (B2).
Hy is tans buitengewone professor aan die Fakulteit Regsgeleerdheid van die Noordwes-Universiteit, Potchefstroom.
We’re committed to providing regular communications on topical issues and participating in the national debates