Coetzee Bester

Raadslid

Coetzee Bester het as parlementslid gedien onder leiding van Nelson Mandela en FW de Klerk. Hy was ook ‘n lid van die Grondwetskrywende Vergadering wat die historiese post-apartheidgrondwet van Suid-Afrika gefinaliseer het. Sedert 1999 het hy leierskapskole in meer as 25 Afrika-lande gefasiliteer. Gedurende hierdie tyd het hy ook verskeie regerings bygestaan met beleidsformulering vir volhoubare ontwikkeling in Afrika asook die bestuur van uitdagings wat met kulturele diversiteit verband hou.

Stay informed

We’re committed to providing regular communications on topical issues and participating in the national debates