Group 2019 Conf

Die FW de Klerk Stigting – in vennootskap met die Konrad Adenauer-stigting – se Jaarlikse Konferensie het op Vrydag, 1 Februarie plaasgevind. Die tema vir 2019 was: “Om Ongelykheid Aan Te Pak”.

Sprekers vir 2019 sluit het ingesluit:

Die FW de Klerk Stigting bied jaarliks ‘n konferensie op 2 Februarie in Kaapstad aan (hierdie jaar se geleentheid neem plaas op), om saam te val met die aankondiging in die Parlement in 1990 van Nelson Mandela en ander gevangenes se vrylating en die ontbanning van verskeie organisasies. Elke jaar pak die konferensie ‘n aktuele tema aan, met insette van ‘n wye verskeidenheid invloedryke sprekers. Vorige sprekers sluit in voormalige President Kgalema Motlanthe, Regter Albie Sachs, dr Mathews Phosa, me Rhoda Kadalie, prof Frans Viljoen, mnr Sipho Pityana, adv Jeremy Gauntlett, mnr Johann Rupert en voormalige President FW de Klerk. 

Leave a Reply

Your email address will not be published.