Die FW de Klerk Stigting het sy jaarlikse konferensie op 2 Februarie by die Table Bay-hotel in Kaapstad gehou. Sprekers vir 2017 het ingesluit, onder andere, voormalige President FW de Klerk, mnr Moeletsi Mbeki, regter Zak Yacoob, dr Christo Wiese en me Ferial Haffajee. Die konferensie-tema was “Die Grondwet en Regeringsbestuur – weer by ‘n Kruispad”.
Kliek HIER vir konferensie-foto’s.