Elke jaar bied die Stigting ’n konferensie aan ter herdenking van FW de Klerk se historiese toespraak aan die Parlement op 2 Februarie 1990.
Tema: Die Toekoms van Multikulturalisme
Dr Mathews Phosa, Rhoda Kadalie, Flip Buys, dr Fernand de Varennes en voormalige President FW de Klerk was die sprekers.