Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) aan die Universiteit van Stellenbosch (US) het die eerste in ‘n reeks ontbytbesprekings vir 2015 op Woensdag, 4 Februarie 2015 gehou. Die Konrad Adenauer-stigting (KAS) ondersteun die reeks.
Prof Beate Neuss, Voorsitter, Konrad Adenauer-stigting en dr Johan Burger, senior navorser, Instituut vir Sekerheidstudies (ISS) het internasionale en Suid-Afrikaanse perspektiewe oor geregtigheid, vrede, veiligheid en sekuriteit bespreek.
Lees HIER meer oor dié geleentheid.