+27 (0) 21 930 3622
info@fwdeklerk.org

Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) kan sprekers verskaf om sy werk te bespreek, sowel as onderwerpe met betrekking tot grondwetlike regte en waardes.Hierdie diens is gratis, alhoewel die spreker vergoed moet word vir enige reis- of verblyfkoste. 

Alle versoeke moet ten minste 30 dae vooraf gerig word sodat reëlings getref kan word met betrekking tot skedules.

icon-statementsJy kan meer oor ons sprekers te wete kom voordat jy ’n bespreking maak. Kliek hier om na hul profiele te kyk.

Hoe om ’n Spreker te Versoek

Voltooi ons ‘versoek ’n spreker’-vorm om jou versoek in te dien. Die vorm sal jou vra vir basiese inligting oor die geleentheid (datum, tyd, soort gehoor, onderwerp, ens) wat nodig is om jou versoek te verwerk.

Laat asb ’n week toe voordat u ’n reaksie verwag en let asb daarop dat ons, weens ons klein personeel, moontlik nie in staat sal wees om aan jou versoek te voldoen nie.

{loadposition versoekspreker}

 

Leave a Reply

Your email address will not be published.