Terwyl die vervolging van politieke figure wat belangrike bande het, baie sal doen om die angs van die Suid-Afrikaanse publiek te besweer, is dit steeds nie genoeg om vertroue in hierdie belangrike instelling te herstel nie. Meer as dit, die NVG moet sy woord hou oor die ondersoek na staatskaping. Miskien sal dit die katalisator vir die NVG wees om hul grondwetlike aangewese rol as ‘n instelling wat geregtigheid en die regstaat handhaaf, terug te neem.

Uitgereik deur die FW de Klerk Stigting
16 Maart 2018

Leave a Reply

Your email address will not be published.