+27 (0) 21 930 3622
info@fwdeklerk.org

Die beslissing sal verseker dat die “wil van die mense” nie deur korrupsie ondermyn word nie, wat dikwels moontlik gemaak word deur private finansiering wat nie openbaar gemaak word nie. Dit laat ook min ruimte vir noue sektariese belange om te floreer. Die aanvaarding van die Political Party Funding Bill (B33 – 2017) is in ‘n gevorderde stadium voor die Parlement. Hierdie Wetsontwerp, toegepas met die gewysigde PAIA, sal uiteindelik private politieke finansiering hervorm, wat Suid-Afrika se demokrasie sal verbeter en verdiep.

Uitgereik deur die FW de Klerk Stigting
22 Junie 2018

Leave a Reply

Your email address will not be published.