In ‘n tyd van politieke verandering en ekonomiese onrus het hy ‘n gebalanseerde perspektief gebring en ‘n konstruktiewe rol gespeel in die oorgang na ons demokrasie, veral in terme van makro-ekonomiese en fiskale stabiliteit. Hy kon die sakewêreld oorbrug om ‘n onontbeerlike bydrae te lewer tot die politiek van sy tyd. Dit is gepas dat ons hom en sy nagedagtenis vereer slegs ‘n paar dae nadat die demokratiese Suid-Afrika wat hy help skep het, vereer. Ons betuig ons meegevoel aan sy familie en vriende.

Uitgereik deur die FW de Klerk Stigting
2 Mei 2018

Foto: www.timeslive.co.za

Leave a Reply

Your email address will not be published.