Me Dube is verbind tot die bevordering van die Suid-Afrikaanse Grondwet en sien daarna uit om die werk voort te sit van haar voorgangers by die SGR, adv Paul Hoffman SC, adv Nikki de Havilland en adv Johan Kruger, deur grondwetlike waardes in die nasie te verstewig.
Uitgereik deur die FW de Klerk Stigting
NUWE DIREKTEUR - SENTRUM VIR GRONDWETLIKE REGTE
1 file(s) 46.00K