Regter Zondo het ‘n groot bydrae gemaak tot die gebied van arbeidsreg, voor en na sy termyn as die Regterpresident van die Arbeidshof en die Arbeid-appèlhof, tot met sy aanstelling in die Konstitusionele Hof.
Ons wens Adjunkpresident Zondo voorspoed toe met sy nuwe rol as ‘n bewaarder en voorstander van ons grondwetlike demokrasie.
Uitgereik deur die FW de Klerk Stigting