Daar moet nog gesien word of die betrokke Suid-Afrikaanse owerhede, op grond van die besluit, hul Zimbabwiese eweknieë sal nader. As sy verhoor moet word, sal dit nodig wees om die voormalige eerste vrou uit te lewer weens die aantygings van aanranding wat me Gabriella Engels teen haar ingedien het.

Uitgereik deur die FW de Klerk Stigting 
31 Julie 2018

Foto: GovernmentZA via Foter.com / CC BY-ND

Leave a Reply

Your email address will not be published.