In hierdie hoedanighede het hy een van die ware vrye geeste van ons nasionale diskoers geword, het hy alles bevraagteken, met almal gepraat, geweier om gebind te wees deur enige van die heersende ideologieë. Deur dit te doen, het hy daarin geslaag om oor die silo’s te kommunikeer wat soveel van ons huidige debat kenmerk. Hy het ons almal uitgedaag om ons eie aannames te bevraagteken en ons daaraan herinner dat ons almal ‘n gemeenskaplike bestemming in hierdie wonderlike land het.

Oudpresident FW de Klerk het op Donderdag, 30 Januarie 2020, die welwillendheidstoekenning aan Mnr Mbeki tydens die Stigting se jaarlikse galadinee in Kaapstad oorhandig

Uitgereik deur die FW de Klerk-stigting
4 Februarie 2020

Leave a Reply

Your email address will not be published.