Ons wens haar voorspoed toe tydens haar ampstermyn, wat in Februarie 2019 ‘n aanvang neem. Ons vertrou dat advokaat Batohi die vasberadenheid en moed sal inboesem om diegene te vervolg wat strydig met die Grondwet en die Reg optree. Suid-Afrika het dit baie nodig.

Uitgereik deur die FW de Klerk Stigting
4 Desember 2018

Leave a Reply

Your email address will not be published.