VERKLARING: FW DE KLERK STIGTING KEN FW DE KLERK-WELWILLENDHEIDSTOEKENNING TOE AAN AFRIKA TIKKUN

goodwill award smlDie FW de Klerk Stigting kondig graag aan dat sy Raad besluit het om die 5de FW de Klerk-welwillendheidstoekenning aan Afrika Tikkun toe te ken.