VERKLARING: FW DE KLERK BEVESTIG SY DIAGNOSE MET MESOTHELIOMA
Voormalige president FW de Klerk het tydens sy 85ste verjaarsdag vandag aangekondig dat hy gediagnoseer is met mesothelioom – ‘n kanker wat die weefsel wat die longe voer aantas.
Mnr de Klerk begin volgende week met ‘n kursus immunoterapie. Daar is geen onmiddelike bedreiging nie en ons is vol vertroue dat die behandeling suksesvol sal wees.
Uitgereik deur die FW de Klerk Stigting
18 Maart 2021