Ons wil hom ook bedank vir die enorme bydrae wat hy gedurende sy tyd by die Sentrum tot die Sentrum vir Grondwetlike Regte en die saak vir grondwetlike regeringsbestuur gemaak het. Johan, saam met sy voorgangers, adv Paul Hoffman en adv Nikki de Havilland, het gehelp om die Sentrum te ontwikkel in een van die mees gerespekteerde en gesaghebbende grondwetlike ‘waghonde’ in die land.

Die Stigting sal die pos vir ‘n nuwe Direkteur adverteer ten einde die tradisie wat Johan en sy voorgangers daargestel het, voort te sit.

Leave a Reply

Your email address will not be published.