Sprekers:
- Prof Bhekithemba Mngomezulu – professor in politieke wetenskappe, UWK en skrywer van “Foreign Policy Posture in Post-Apartheid South Africa: Consistencies and Ambiguities”
- Mnr Jan-Jan Joubert – politieke joernalis en skrywer, die mees onlangs gepubliseerde boek “Will South Africa be Okay?”
Datum: Dinsdag, 18 Februarie 2020
Time: 07h00 vir 07h30 tot 09h30
Plek: Sun Square, Kaapstadse Middestad, Buitengrachtstraat 23, Kaapstad
Koste: Gratis (parkering vir eie rekening)
Beperkte sitplekke beskikbaar.
DIE ANC SE PARTYLYS EN SCENARIO’S VIR MEI 2019 EN 2025
1 file(s) 350.92K