+27 (0) 21 930 3622
info@fwdeklerk.org

interns tobias strohmUniversiteit van Eberhard Karls, Tübingen, Duitsland, Engels en Geskiedenis

“Gedurende my internskap by die FW de Klerk Stigting het ek nie net saam met ’n vriendelike, samewerkende en toegewyde span gewerk nie, maar ook insig verkry oor die een aspek van die Suid-Afrikaanse samelewing waarin ek spesifiek belangstel danksy my loopbaan as onderwyser in Duitsland – die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel. Met behulp van my kollegas en eksterne bronne van die Universiteit van Kaapstad kon ek daarin slaag op ‘n verslag op te stel waarin ek gepoog het om te fokus op twee gebiede van ’n onuitputbare onderwerp: die rol van die geskiedenis van apartheid in die klaskamer en die opleiding van toekomstige onderwysers in Suid-Afrika. As intern by die FW de Klerk Stigting het ek ’n in-diepte blik gehad op ’n baie interessante land.”

Tobias werk nou as ’n Geskiedenis- en Engelse onderwyser by ’n staatskool in Duitsland.

Tobias Strohm: Navorsingsartikel – Towards a Brighter Future

Leave a Reply

Your email address will not be published.

The FW de Klerk Foundation Annual Conference

The FW de Klerk Foundation Annual Conference – hosted in conjunction with the Konrad-Adenauer-Stiftung – took place on 31 January 2025. The theme of this year’s conference is: “South Africa’s Position in the World Today”.
 

 Esteemed speakers include Ambassador Andreas Peschke (Ambassador of the Federal Republic of Germany); Magda Wierzycka (CEO of Sygnia); Dr Harlan Cloete (Local Governance and Public Leadership – Research Fellow) and Johan “Rassie” Erasmus (Springbok Coach).