Op Saterdag, 2 Februarie 2012, het die FW de Klerk Stigting sy jaarlikse konferensie aangebied in samewerking met die Konrad Adenauer-stigting. Daar was verskeie prominente sprekers by die daglange konferensie, met inbegrip van mnr Sipho Pityana, voorsitter van CASAC en adv Jeremy Gauntlett. Die SGR direkteur, adv Johan Kruger, het ook aan van die paneelbesprekings deelgeneem.

