+27 (0) 21 930 3622
info@fwdeklerk.org

sibani smlGenoot van die Council of Women World Leaders
Universiteit van Columbia se Skool van Internasionale en Openbare Aangeleenthede, Meestersgraad in Internasionale Aangeleenthede, Graadkandidaat, 2016

“As ‘n voornemende professionele persoon op die gebied van Internasionale Openbare Aangeleenthede is ek passievol daaroor om ‘n positiewe bydrae te maak tot die lewens van miljoene mense wat benadeel word deur die gebrek aan beleide wat hul basiese menseregte beskerm.

Suid-Afrika se Grondwet, wat bekend is vir sy revolusionêre benadering tot menseregte, is nou ‘n voorbeeld van die merkwaardige onderhandelde oorgang – een wat ‘n land wat vernietig is deur apartheid verander het in een wat demokrasie en vryheid vier ten spyte van ras, kleur, geloof of geslag. Ek het op die FW de Klerk Stigting besluit omdat dit grondwetlike regte meedoënloos bevorder en beskerm deur verantwoordbaarheid en deursigtigheid te handhaaf.

As ‘n Nepalees wat in die VS grootgeword het en wat die digomotie tussen een van die wêreld se armste ontwikkelende nasies en die wêreld se magtigste ekonomie ervaar het, sal hierdie insig in verskillende kulture my ‘n unieke geleentheid bied om insig te verkry in die ingewikkeldheid wat met Suid-Afrikaanse politiek gepaardgaan. Dit is inderdaad ‘n interessante tyd om hier in Suid-Afrika te wees!”


Leave a Reply

Your email address will not be published.

The FW de Klerk Foundation Annual Conference

The FW de Klerk Foundation Annual Conference – hosted in conjunction with the Konrad-Adenauer-Stiftung – took place on 31 January 2025. The theme of this year’s conference is: “South Africa’s Position in the World Today”.
 

 Esteemed speakers include Ambassador Andreas Peschke (Ambassador of the Federal Republic of Germany); Magda Wierzycka (CEO of Sygnia); Dr Harlan Cloete (Local Governance and Public Leadership – Research Fellow) and Johan “Rassie” Erasmus (Springbok Coach).