+27 (0) 21 930 3622
info@fwdeklerk.org

Suid-Afrika se toekomstige vryheid, stabiliteit en welvaart is direk afhanklik van ons vermoë om ons Grondwet te onderhou. Gevolglik het die F W de Klerk Stigting die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) tot stand gebring. Die SGR funksioneer as ’n eenheid van die Stigting.

Die SGR

Raak betrokke