Die FW de Klerk Stigting en sy Sentrum vir Grondwetlike Regte is aktiewe deelnemers aan die nasionale debat oor grondwetlike aangeleenthede. Die Stigting reik gereeld verklarings uit vir publikasie in die nasionale media, en sy verteenwoordigers neem gereeld deel aan radio- en TV-onderhoude en -debatte.

Leave a message

Your email address will not be published.