Harvard Kennedy-skool, MPA in Internasionale Ontwikkeling Development (MPA/ID)
“Ek het geweldig baie geleer tydens my tyd by die Stigting. My internskap by die Stigting was nie net my eerste ervaring in ’n ontwikkelende land nie, maar ek het ook baie geleer van Dave Steward en gedurende my veldnavorsing oor die (nie-tegniese) politieke vlak van uitdagings ten opsigte van ontwikkeling.”
Matthias het na sy internskap teruggekeer na die Harvard Kennedy-skool om sy meestersgraad in Openbare Administrasie in Internasionale Ontwikkeling te voltooi (MPA/ID).