Die FW de Klerk Stigting bevorder en beskerm FW de Klerk se presidensiële nalatenskap deur dít waarvoor hy gedurende sy presidensie gewerk het, te steun.
Deur ’n erfporsie aan die FW de Klerk Stigting te bemaak, kan jy ook tot hierdie nalatenskap bydra en ons help om ons werk voort te sit om die Grondwet te steun, en om die waardes waarop ons nuwe demokrasie gebou is, te handhaaf.
Ten einde ’n erfporsie te bemaak moet jy slegs ’n kodisil by ’n bestaande testament te voeg, of om ’n nuwe testament op te stel.
Jy kan kontant, aandele of enige ander vorm van eiendom aan die FW de Klerk Stigting nalaat.
Vir meer inligting: info@fwdeklerk.org or +27 21 930 3622