Mdonateaak ’n Korporatiewe Skenking

As deel van ’n nie-winsgewende organisasie met ’n klein begroting verwelkom die SGR skenkings van maatskappye en stigtings om sy werk te bevorder. Skenkings is belasting-aftrekbaar en word ingevolge artikel 18A van die Wet op Inkomstebelasting, Wet No 58 van 1962, ontvang.

Vir meer inligting: info@cfcr.org.za of +27 21 930 3622

 

 

 

Leave a Reply

Your email address will not be published.