Om die bogenoemde te bereik, is ons dankbaar vir u bydrae tot en steun aan die FW de Klerk Stigting. Dit word waardeer, en help ons om ‘n verskil vir alle Suid-Afrikaners te maak.
Ons sien uit na ‘n uitdagende 2018, maar ons sal met u lojale ondersteuning steeds ‘n verskil in die samelewing kan maak.
Ek wens u ‘n rustige en vreedsame feestyd toe.
FW de Klerk
Emeritus-Voorsitter
18 Desember 2018