Op 28 Augustus 2019 het die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en die Konrad Adenauer-stigting (KAS) die tweede in ‘n reeks ontbytbesprekings vir 2019 aangebied.
Onderwerp: “Vroue en Geregtigheid”
Sprekers:
- Me Sanja Bornman – besturende prokureur, Geslagsgelykheidsprogram, Lawyers for Human Rights
-
Professor Amanda Gouws – professor in politieke wetenskappe aan die Universiteit van Stellenbosch, met spesialisering in Suid-Afrikaanse politiek, geslagspolitiek en politieke gedrag
-
Me Karabo Khakhau – lid van die Vrystaatse provinsiale wetgewer, tans die jongste persoon wat in ‘n provinsiale wetgewer sit