190529 SGR UITNODIGING optOp Woensdag, 29 Mei, het die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en die Konrad Adenauer-stigting (KAS) die eerste in ‘n reeks ontbytbesprekings vir 2019 aangebied.

Onderwerp:  Post Verkiesings 2019 – Ons Weg Terug Na ‘n Grondwetlike Demokrasie
Ontleding van kritieke hervormings nodig, potensiële kabinetsaanstellings, prioriteite vir die 6de demokratiese parlement en die bestuur van die verwagtinge van die burgers

Sprekers:                   

Leave a Reply

Your email address will not be published.