Me Raenette Taljaard, voormalige lid van die Parlement; voormalige Kommissaris van die Onafhanklike Verkiesingskommissie, en ds Courtney Sampson, Wes-Kaapse Provinsiale Kiesbeampte het “Vrye en regverdige verkiesings in Suid-Afrika. Waar staan ons ná 22 jaar?” bespreek.