+27 (0) 21 930 3622
info@fwdeklerk.org

151203BreakfastDie Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) aan die Universiteit van Stellenbosch (US) het die vyfde in ‘n reeks ontbytbesprekings vir 2015 op Donderdag, 3 Desember gehou. Die Konrad Adenauer-stigting (KAS) ondersteun die reeks.

Prof Adam Habib, Voorsitter van Universiteite Suid-Afrika enVise-kanselier en Prof Barney Pityana, voormalige Rektor van Unisa het “Die Toekoms van Hoër Onderwys in Suid-Afrika?” bespreek.

Sien die foto’s HIER