VERKLARING: FW DE KLERK BEVESTIG SY DIAGNOSE MET MESOTHELIOMA

fw de klerk in office

VERKLARING: FW DE KLERK BEVESTIG SY DIAGNOSE MET MESOTHELIOMA

Voormalige president FW de Klerk het tydens sy 85ste verjaarsdag vandag aangekondig dat hy gediagnoseer is met mesothelioom - 'n kanker wat die weefsel wat die longe voer aantas.

Mnr de Klerk begin volgende week met 'n kursus immunoterapie. Daar is geen onmiddelike bedreiging nie en ons is vol vertroue dat die behandeling suksesvol sal wees.

Uitgereik deur die FW de Klerk Stigting
18 Maart 2021

 

Kontak Ons

phone

FOON: +27 (0) 21 930 36 22
FAKS: +27 (0) 21 930 38 98

email E-POS: 
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
address FISIESE ADRES:
Zeezicht-gebou, Tygerberg Park, 
Uys Krige-rylaan 163, Plattekloof, 
Kaapstad, 7500, Suid-Afrika
  POSADRES: 
Posbus 15785, Panorama, 7506, Suid-Afrika

Teken in op ons Nuusbrief

Newsletter

Bly op hoogte van ontwikkelinge wat die Grondwet kan affekteer, met inbegrip van konsepwetgewing.