linked inyoutube

facebookicon-twitter-32x32

 

JAARLIKSE KONFERENSIE 2017

2 FEB 2017 SPEAKERS

 

Die FW de Klerk Stigting het sy jaarlikse konferensie op 2 Februarie by die Table Bay-hotel in Kaapstad gehou. Sprekers vir 2017 het ingesluit, onder andere, voormalige President FW de Klerk, mnr Moeletsi Mbeki, regter Zak Yacoob, dr Christo Wiese en me Ferial Haffajee. Die konferensie-tema was "Die Grondwet en Regeringsbestuur - weer by ‘n Kruispad".

 Kliek HIER vir konferensie-foto's. 

Vorige Geleenthede

Kontak Ons

phone

FOON: +27 (0) 21 930 36 22
FAKS: +27 (0) 21 930 38 98

email E-POS: 
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
address FISIESE ADRES:
Zeezicht-gebou, Tygerberg Park, 
Uys Krige-rylaan 163, Plattekloof, 
Kaapstad, 7500, Suid-Afrika
  POSADRES: 
Posbus 15785, Panorama, 7506, Suid-Afrika

Jongste Tweets

FWdeKlerkFoun Attending and participating in the 17th #NobelPeaceSummitYucatan This year 30 Laureates, Prize-awarded organization… https://t.co/1YVLNoIaIl
FWdeKlerkFoun RT @theCFCR: [READ] Latest from @theCFCR Manager, Ms Christine Botha, unpacks the State's promises to combat #GBV https://t.co/XmKZKl60r0 #…

Teken in op ons Nuusbrief

Newsletter

Bly op hoogte van ontwikkelinge wat die Grondwet kan affekteer, met inbegrip van konsepwetgewing.