linked inyoutube

facebookicon-twitter-32x32

 

Verstrekking van Inligting oor FW de Klerk se Presidensie

Die Stigting verstrek inligting oor FW de Klerk se presidensie en die faktore wat gelei het tot Suid-Afrika se oorgang na ’n nie-rassige grondwetlike demokrasie.

Die Stigting is ook verantwoordelik vir die administrasie van al mnr De Klerk se bewonderaarspos en bied hulpbronne en inligting oor mnr De Klerk aan leerders vir skoolaktiwiteite en -projekte.


durbanville primary learners

Leerders van Laerskool Durbanville het 'n profiel van voormalige president FW de Klerk gedoen vir 'n geskiedenis projek.

Hulle onderwerp: "Iemand wat bygedra het tot die beëindiging van apartheid in Suid-Afrika".

Kontak Ons

phone

FOON: +27 (0) 21 930 36 22
FAKS: +27 (0) 21 930 38 98

email E-POS: 
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
address FISIESE ADRES:
Zeezicht-gebou, Tygerberg Park, 
Uys Krige-rylaan 163, Plattekloof, 
Kaapstad, 7500, Suid-Afrika
  POSADRES: 
Posbus 15785, Panorama, 7506, Suid-Afrika

Jongste Tweets

FWdeKlerkFoun RT @theCFCR: [READ] Latest from @theCFCR Manager, Ms Christine Botha, unpacks the State's promises to combat #GBV https://t.co/XmKZKl60r0 #…
FWdeKlerkFoun RT @theCFCR: [READ] Ms Rebecca Sibanda @theCFCR Legal Officer, writes on the #SANDF #deployment in the #WesternCape https://t.co/KqbHoPq59l

Teken in op ons Nuusbrief

Newsletter

Bly op hoogte van ontwikkelinge wat die Grondwet kan affekteer, met inbegrip van konsepwetgewing.