linked inyoutube

facebookicon-twitter-32x32

 

Sentrum vir Grondwetlike Regte

Suid-Afrika se toekomstige vryheid, stabiliteit en welvaart is direk afhanklik van ons vermoë om ons Grondwet te onderhou. Gevolglik het die F W de Klerk Stigting die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) tot stand gebring. Die SGR funksioneer as ’n eenheid van die Stigting.

Die SGR

  • monitor enige ontwikkelings - met inbegrip van konsepwetgewing - wat ’n uitwerking op die Grondwet kan hê
  • neem aktief deel aan die nasionale debat oor grondwetlike aangeleenthede
  • lig mense en organisasies in oor hul grondwetlike regte
  • help mense en organisasies om hul regte op te eis

Raak betrokke

 

Kontak Ons

phone

FOON: +27 (0) 21 930 36 22
FAKS: +27 (0) 21 930 38 98

email E-POS: 
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
address FISIESE ADRES:
Zeezicht-gebou, Tygerberg Park, 
Uys Krige-rylaan 163, Plattekloof, 
Kaapstad, 7500, Suid-Afrika
  POSADRES: 
Posbus 15785, Panorama, 7506, Suid-Afrika

Teken in op ons Nuusbrief

Newsletter

Bly op hoogte van ontwikkelinge wat die Grondwet kan affekteer, met inbegrip van konsepwetgewing.