linked inyoutube

facebookicon-twitter-32x32

 

Sentrum vir Eenheid in Diversiteit

Die grootste uitdaging vir vrede in die nuwe millennium is die vermoë van kulturele, taal- en godsdiensgemeenskappe om vreedsaam saam te bestaan in dieselfde lande.

Suid-Afrika se toekomstige sukses is ook afhanklik van ons vermoë om positiewe verhoudinge tussen ons gemeenskappe te handhaaf deur te streef na wederkerige verstandhouding en respek en deur die kulturele, taal- en godsdiensregte te onderhou.

Die Stigting bevorder eenheid in diversiteit deur die aktiwiteite van sy Sentrum vir Eenheid in Diversiteit wat:

  • ontwikkelings te monitor wat intergemeenskaplike verhoudinge kan raak;
  • enige rassisme teen te staan;
  • taal en kulturele regte te steun en te streef na nasionale eenheid;
  • deel te neem aan die nasionale debat oor rasse- en kulturele aangeleenthede;
  • die bevordering van kommunikasie deur die aanbied van konferensies en werkswinkels.

Besoek die Sentrum se webtuiste. 

Kontak Ons

phone

FOON: +27 (0) 21 930 36 22
FAKS: +27 (0) 21 930 38 98

email E-POS: 
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
address FISIESE ADRES:
Zeezicht-gebou, Tygerberg Park, 
Uys Krige-rylaan 163, Plattekloof, 
Kaapstad, 7500, Suid-Afrika
  POSADRES: 
Posbus 15785, Panorama, 7506, Suid-Afrika

Jongste Tweets

FWdeKlerkFoun RT @theCFCR: [READ] Latest from @theCFCR Manager, Ms Christine Botha, unpacks the State's promises to combat #GBV https://t.co/XmKZKl60r0 #…
FWdeKlerkFoun RT @theCFCR: [READ] Ms Rebecca Sibanda @theCFCR Legal Officer, writes on the #SANDF #deployment in the #WesternCape https://t.co/KqbHoPq59l

Teken in op ons Nuusbrief

Newsletter

Bly op hoogte van ontwikkelinge wat die Grondwet kan affekteer, met inbegrip van konsepwetgewing.