{"id":960,"date":"2015-10-27T11:05:00","date_gmt":"2015-10-27T09:05:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat\/"},"modified":"2021-07-20T22:06:33","modified_gmt":"2021-07-20T20:06:33","slug":"artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: DIKTATORSKAP VAN DIE PROLETARIAAT"},"content":{"rendered":"<p>Die SAKP aan die ander kant is \u201cdie voorste party van die werkersklas met die doelwit om \u2018n sosialistiese revolusie te bevorder ten einde sosialisme met die diktatorskap van die proletariaat te skep\u2026<em><strong> Hulle is nou skaam om dit in die publiek te s\u00ea &#8211; maar dis reg so. <\/strong><\/em>Dit is die werklike doelwit \u2026 wat ten doel het om \u2018n kommunistiese samelewing daar te stel wat deur \u2018n klaslose samelewing onderskryf word. Dit is die doelwit van die SAKP\u201d.<\/p>\n<p>Die President se erkenning van die SAKP as die \u201cvoorste\u201d party van die werkersklas is belangrik omdat die ANC swart werkers identifiseer as \u201cdie hoofbeweegrede en die leier van die proses van verandering\u201d. Dit bied die SAKP \u2018n belangrike rol en wettigheid om die NDR te lei, \u2018n geleentheid wat dit vinnig aangegryp het. Dit het onlangs verklaar dat \u201cdie bevordering, verdieping en beskerming van die NDR en om daarvoor verantwoordelikheid te neem\u2026\u2018n grondslag is vir en die mees direkte roete is na die bou van sosialisme in die konkrete omstandighede van die land.\u201d Dit het ook gespog dat hul siening van die NDR \u201cgedeel word deur ons hele alliansie. Die perspektief is nou aan die kern van die program van ons regering.\u201d<\/p>\n<p>Dit blyk of die President die wettigheid van die SAKP se doelwit van \u201csosialisme met die diktatorskap van die proletariaat\u201d en \u201c\u2019n kommunistiese samelewing\u201d eenvoudig net aanvaar. D\u00edt ten spyte van die feit dat \u2018n kommunistiese samelewing nie versoenbaar sal wees met die ANC se bre\u00eb demokratiese en veel-klassige doelwitte nie &#8211; om nie eens te praat van die feit dat dit onversoenbaar is met die Grondwet wat hy (en SAKP ministers) onderneem het om te handhaaf nie.<\/p>\n<p>Hy verklaar verder dat die doelwitte van die SAKP en die ANC \u201cin dieselfde rigting kyk\u201d. \u201c<em><strong>Dit is waarom ons hierdie pad saam stap, <\/strong><\/em>vennote op dieselfde roete\u2026op \u2018n spesifieke tydstip om ons NDR in te stel.\u201d Dit beteken nie noodwendig dat die ANC die daarstelling van \u2018n kommunistiese samelewing ondersteun nie &#8211; maar dat beide organisasies in dieselfde rigting beweeg wat die NDR betref.<\/p>\n<p>Die President voeg by dat sodra die NDR behaal is <em><strong>\u201c\u2026sal ons daar stop en nie verder gaan nie\u201d.<\/strong><\/em> Die ANC sal stop by die Nasionale Demokratiese Samelewing terwyl die SAKP \u2018n kommunistiese staat sal nastreef. Soos hy later in isiZulu byvoeg, <em><strong>\u201cwanneer ons uiteindelik daar aankom (by die NDS) sal Blade en sy vriende van ons afskeid neem en ons sal toekyk hoe hulle \u2018n moeiliker koers inslaan. Ons sal voortgaan om hulle van \u2018n afstand dop te hou.\u201d\u00a0 <\/strong><\/em><\/p>\n<p>President Zuma los egter die deur oop vir kommunisme: Hy verklaar (ook in isiZulu) dat indien die ANC se <em><strong>\u201cposisie (die NDS) onhoudbaar raak, ons ons tasse dalk sal pak en agter hulle aangaan &#8211; wie weet?\u201d\u00a0 <\/strong><\/em><\/p>\n<p>Die President het die volgende te s\u00ea oor COSATU:<\/p>\n<p>\u201cCOSATU is \u2018n progressiewe vakbondfederasie wie se hoofdoelwit is om te baklei vir die regte van die werkers en om dit te beskerm teen die uiterste uitbuiting van die kapitalistiese klas. Dit is COSATU\u2026 En dit is sy doelwit \u2026 Dit is waarom hulle baie hard moet werk om dit te verwesenlik &#8211; om seker te maak dat die werkers se omstandighede op die fabrieksvloer bevorderlik is\u2026\u201d<\/p>\n<p>President Zuma hoop dat wanneer die doelwitte van die NDR behaal is, daar geen behoefte sal wees vir die werkers om voor te gaan op die weg van die SAKP nie &#8211; maar hy is nie seker nie\u2026 \u201cWanneer ons ons bestemming van voorspoed bereik sal die werkers se omstandighede reg wees\u2026so die werkers sal met ons wees. Ons weet nie wanneer diegene op die voorgrond hulle sal laat weet om te s\u00ea dat ons voortgaan, of hulle sal voortgaan en of hulle sal besluit om by ons te bly nie\u2026ons weet nie \u2026\u201d<\/p>\n<p>Die kans is egter goed dat COSATU sy alliansie met die SAKP sal voortsit. Tydens sy 5de Sentrale Komitee-vergadering in Junie 2011 het sy president, S\u2019Dumo Dlamini, COSATU se lojaliteite uiteengesit: \u201cOns aanvaar die SAKP as ons aanvoerder in die stryd om sosialisme. Dit is om hierdie rede dat ons enige iets binne ons vermo\u00eb sal doen om die SAKP te versterk.\u201d<\/p>\n<p>So, President Zuma is nie regtig seker oor die post-NDR scenario nie: \u201cWanneer hulle ons verlaat om verder te gaan, weet ons nie wat sal gebeur nie.\u201d Hy voeg by (ook in isiZulu) <em><strong>\u201cwant ons sal steeds op die selfde plek wees, waar ons regeer\u201d.\u00a0 <\/strong><\/em><\/p>\n<p>Dit is die kern van die saak. Soos die SAKP van bewus is, gaan alles oor staatsmag. Wie sal werklik regeer wanneer die Alliansie die doelwit van die NDR bereik? Die SAKP het verklaar dat dit van plan is om leierskapsposisies in die ANC te infiltreer. Die politieke verslag van sy 12de Kongres in 2007 wys spesifiek op die Comintern-opdrag in 1928 om die ANC te infiltreer: \u201cOns herhaal: \u2018Om die leierskap van die werkers en die Party in die Organisasie (die ANC) stelselmatig te ontwikkel.\u201d Tot 40% van die kabinet is moontlik nou lede van die SAKP.<\/p>\n<p>In sy toespraak het President Zuma moontlik gepoog om die ANC-ondersteuners gerus te stel dat mag in die hande van die ANC sal bly &#8211; in reaksie op die toenemende ongemak in die ANC-geledere oor die SAKP se houding. Hierdie ongemak het onlangs gelei tot \u2018n openbare twis tussen die magtige \u201cpremiersliga\u201d en die SAKP.<\/p>\n<p>Gewone ANC-lede het elke rede om bekommerd te wees. Hulle teenstaanders in die bevrydingsbewegings wat deelgeneem het aan die nasionale bevrydingsfase van die Russiese, Kubaanse en Vi\u00ebtnamese revolusies is vinnig agtergelaat in die voorste party se strewe na die diktatorskap van die proletariaat.<\/p>\n<p>Die enigste manier waarop die SAKP kan voortgaan is om die ANC se doelwit oor te neem &#8211; aangesien dit oor geen kiesersteun van sy eie beskik nie. Die SAKP is geheel en al afhanklik van die mag wat die ANC aan hom gee. Die vraag is waarom die ANC voortgaan om soveel mag aan die SAKP te verleen wanneer sy post-NDR doelwitte soveel verskil van die demokratiese en veel-klassige doelwitte wat die ANC beweer hy ondersteun.<\/p>\n<p><em>Deur Dave Steward, Uitvoerende Direkteur, FW de Klerk Stigting<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/diktatorskap-van-die-proletariaat\/'>DIKTATORSKAP VAN DIE PROLETARIAAT<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 74.26K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/diktatorskap-van-die-proletariaat\/?wpdmdl=4443&refresh=6a8a1832c07dc1787435058\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-875\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/DWS_small.jpg\" alt=\"DWS small\" width=\"150\" height=\"150\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/DWS_small.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/DWS_small-300x300.jpg 300w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/DWS_small-150x150.jpg 150w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>In sy toespraak aan die ANC se Nasionale Algemene Raad op 9 Oktober 2015, het President Zuma &lsquo;n paar belangrike insigte verskaf oor wat hy van sy alliansie-vennote dink en hoe hy hul toekomstige verhouding beskou nadat die doelwitte van die Nasionale Demokratiese Revolusie (NDR) behaal is. (President Zuma se opmerkings in isiZulu word in kursief aangedui.)<\/p>\n<p>President Zuma het die ANC se rol as volg uiteengesit:<\/p>\n<p>&ldquo;Die ANC, die leier van die Alliansie, is &lsquo;n nasionale bevrydingsbeweging bestaande uit verskillende klasse wat die NDR bevorder, waarvan die hoofdoel is om die Nasionale Demokratiese Samelewing daar te stel, wat verenig, nie-rassig, nie-seksisties, demokraties en vooruitstrewend is. Dit is die doelwit van die ANC.&rdquo;<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":875,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[299,32],"tags":[],"class_list":["post-960","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-artikel","category-nuus"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: DIKTATORSKAP VAN DIE PROLETARIAAT - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: DIKTATORSKAP VAN DIE PROLETARIAAT - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"In sy toespraak aan die ANC se Nasionale Algemene Raad op 9 Oktober 2015, het President Zuma &lsquo;n paar belangrike insigte verskaf oor wat hy van sy alliansie-vennote dink en hoe hy hul toekomstige verhouding beskou nadat die doelwitte van die Nasionale Demokratiese Revolusie (NDR) behaal is. (President Zuma se opmerkings in isiZulu word in kursief aangedui.) President Zuma het die ANC se rol as volg uiteengesit: &ldquo;Die ANC, die leier van die Alliansie, is &lsquo;n nasionale bevrydingsbeweging bestaande uit verskillende klasse wat die NDR bevorder, waarvan die hoofdoel is om die Nasionale Demokratiese Samelewing daar te stel, wat verenig, nie-rassig, nie-seksisties, demokraties en vooruitstrewend is. Dit is die doelwit van die ANC.&rdquo;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2015-10-27T09:05:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T20:06:33+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/DWS_small.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: DIKTATORSKAP VAN DIE PROLETARIAAT\",\"datePublished\":\"2015-10-27T09:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T20:06:33+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat\/\"},\"wordCount\":1030,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/DWS_small.jpg\",\"articleSection\":[\"Artikel\",\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat\/\",\"name\":\"ARTIKEL: DIKTATORSKAP VAN DIE PROLETARIAAT - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/DWS_small.jpg\",\"datePublished\":\"2015-10-27T09:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T20:06:33+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/DWS_small.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/DWS_small.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"DWS small\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"ARTIKEL: DIKTATORSKAP VAN DIE PROLETARIAAT\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: DIKTATORSKAP VAN DIE PROLETARIAAT - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: DIKTATORSKAP VAN DIE PROLETARIAAT - FW de Klerk Foundation","og_description":"In sy toespraak aan die ANC se Nasionale Algemene Raad op 9 Oktober 2015, het President Zuma &lsquo;n paar belangrike insigte verskaf oor wat hy van sy alliansie-vennote dink en hoe hy hul toekomstige verhouding beskou nadat die doelwitte van die Nasionale Demokratiese Revolusie (NDR) behaal is. (President Zuma se opmerkings in isiZulu word in kursief aangedui.) President Zuma het die ANC se rol as volg uiteengesit: &ldquo;Die ANC, die leier van die Alliansie, is &lsquo;n nasionale bevrydingsbeweging bestaande uit verskillende klasse wat die NDR bevorder, waarvan die hoofdoel is om die Nasionale Demokratiese Samelewing daar te stel, wat verenig, nie-rassig, nie-seksisties, demokraties en vooruitstrewend is. Dit is die doelwit van die ANC.&rdquo;","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2015-10-27T09:05:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T20:06:33+00:00","og_image":[{"width":400,"height":400,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/DWS_small.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"5 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: DIKTATORSKAP VAN DIE PROLETARIAAT","datePublished":"2015-10-27T09:05:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T20:06:33+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat\/"},"wordCount":1030,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/DWS_small.jpg","articleSection":["Artikel","Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat\/","name":"ARTIKEL: DIKTATORSKAP VAN DIE PROLETARIAAT - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/DWS_small.jpg","datePublished":"2015-10-27T09:05:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T20:06:33+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/DWS_small.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/DWS_small.jpg","width":400,"height":400,"caption":"DWS small"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-diktatorskap-van-die-proletariaat\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"ARTIKEL: DIKTATORSKAP VAN DIE PROLETARIAAT"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/960","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=960"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/960\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8094,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/960\/revisions\/8094"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/875"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=960"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=960"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=960"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}