{"id":929,"date":"2015-08-25T11:05:00","date_gmt":"2015-08-25T09:05:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/"},"modified":"2021-07-20T22:07:45","modified_gmt":"2021-07-20T20:07:45","slug":"verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/","title":{"rendered":"VERKLARING: HOEKOM MOET BESIGHEID STEEDS IN SUID-AFRIKA BEL\u00ca?"},"content":{"rendered":"<p>Terselfdertyd het Suid-Afrikaners hul beleggings in ander lande vinnig vermeerder. Oor die afgelope drie jaar was daar \u2018n uitvloei van R216 miljard &#8211; slegs R26 miljard minder as die invloei van direkte buitelandse belegging gedurende hierdie tydperk. Volgens UNCTAD se W\u00eareld-beleggingsverslag vir 2015 is ons uitgaande voorraad van US$134 miljard vinnig besig om ons inkomende voorraad van US$145 miljard in te haal.<\/p>\n<p>So waarom gaan besighede nie voort om in Suid-Afrika te bel\u00ea nie?<\/p>\n<p>Volgens die internasionale raadgewende firma, AT Kearney, is die hoofrede dat kapitaal herlei word na ontwikkelende markte, soos wat beleggers weg beweeg van ontluikende markte na veiliger bestemmings vir beter opbrengste.<\/p>\n<p>In Suid-Afrika se geval is beleggers ook be\u00efnvloed deur negatiewe indrukke wat spruit uit lae ekonomiese groei; die afgradering deur graderingsagentskappe en Eskom se onvermo\u00eb om voldoende elektrisiteit op te wek. Beleggers vereis ook sekerheid wat regulering betref, asook \u2018n oop beleggingsomgewing.<\/p>\n<p>Suid-Afrika stuur al die verkeerde boodskappe aan potensi\u00eble beleggers &#8211; veral wat eiendomsregte betref:<\/p>\n<ul>\n<li>Drie jaar gelede het Suid-Afrika sy bilaterale beleggingsooreenkomste met verskeie Europese lande eensydig be\u00ebindig.<\/li>\n<li>Verskeie wetgewing wat tans voor die Parlement dien dreig om eiendomsregte van Suid-Afrikaners en buitelanders te ondermyn.<\/li>\n<li>Beleggers is onderhewig aan Suid-Afrika se wette ten opsigte van transformasie, wat sal voortgaan om die persentasie van beleggings wat deur aangewese Suid-Afrikaners besit moet word, op te jaag. Maatskappye sal ook belangrike personeel moet aanstel op grond van demografie, en sal gedruk word om goedere en dienste aan te skaf &#8211; nie op grond van prys en gehalte nie &#8211; maar op grond van verskaffers wat aan BSEB voldoen.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Afgesien van die bedreiging vir eiendomsregte, moet buitelandse en plaaslike beleggers ook Suid-Afrika se arbeidsmark in gedagte hou &#8211; met die swakste werknemer\/werkgewer-verhoudings in die w\u00eareld.<\/p>\n<p>Waarom sal enige iemand dan wil voortgaan om in Suid-Afrika te bel\u00ea? Daar is sewe redes:<\/p>\n<ul>\n<li>Ons het \u2018n uitstekende privaatsektor. Suid-Afrika vaar baie goed in verskeie kategorie\u00eb wat deur die W\u00eareld-ekonomiese forum se Internasionale Mededingendheidsverslae ge\u00ebvalueer word:\n<ul>\n<li>Die regulasie van ons sekuriteitsbeurse en ons verslagdoeningstandaarde is van die beste ter w\u00eareld;<\/li>\n<li>Ons banke is die tweede mees stabiel in die w\u00eareld en ons korporatiewe direksies is die tweede mees doeltreffendste. Ons finansi\u00eble dienste en beskerming van belanghebbende minderheidsgroepe is die derde beste ter w\u00eareld en ons vermo\u00eb om plaaslike aandele te finansier is die vierde beste ter w\u00eareld.<\/li>\n<li>Suid-Afrika is ook in die top 20% ter w\u00eareld ten opsigte van sy indeks van wetlike regte; beleggersbeskerming; die gehalte van sy bestuurskole; afhanklikheid van professionele bestuur; die doeltreffendheid van sy wetlike geskille-stelsel; die grootte van sy plaaslike mark en universiteitsgedrewe innovasie.<\/li>\n<li>Ons beskik oor maatskappye wat kan meeding met die beste wat die w\u00eareld kan bied.<\/li>\n<li>Ons het die vermo\u00eb om grootskaalse projekte te bestuur &#8211; soos bewys is deur die enorme sukses van die Sokkerw\u00eareldbeker in 2010.<\/li>\n<\/ul>\n<\/li>\n<li>Ons beskik oor \u2018n groot en tot dusver onderontwikkelde plaaslike mark. Soos wat meer en meer Suid-Afrikaners opskuif op die leer van ekonomiese ontwikkeling, sal hulle \u2018n plaaslike mark daarstel wat die potensiaal het om vir baie dekades teen ho\u00eb koerse te groei.<\/li>\n<li>Suid-Afrika is een van die grootste poorte na Afrika &#8211; een van die w\u00eareld se streke wat die vinnigste groei.<\/li>\n<li>Suid-Afrika is op die punt om \u2018n enorme infrastruktuuruitbreidingsprogram van stapel te stuur wat beleggings van meer as US$500 miljard oor die volgende 15 jaar sal benodig.<\/li>\n<li>Ons beskik oor enorme onbenutte potensiaal as \u2018n toeriste-bestemming. Kaapstad word gereeld aangewys as een van die top bestemmings ter w\u00eareld. Ons beskik oor \u2018n lewendige, multikulturele bevolking, uitstekende teater en musiek &#8211; en \u2018n paar werklik uitstekende restaurante.<\/li>\n<li>Ons het die volopste minerale bronne in die w\u00eareld. Indien ons beleide kan aanvaar wat beleggers meer goedgesind is, is daar geen rede waarom hulle nie sal voortgaan om vir nog baie jare tot groei by te dra nie.<\/li>\n<li>Laastens kan een van ons grootste nasionale bates &#8211; ironies genoeg &#8211; een van ons probleme en uitdagings wees. Hulle s\u00ea dat Australi\u00eb se grootste probleem is dat dit geen probleme het nie. Niemand kan dit oor ons s\u00ea nie. Suid-Afrikaners kan nie bekostig om oorgerus te wees nie. Ons kan nooit op ons louere rus nie en ons het gewys dat ons oor die vermo\u00eb beskik om baie erger uitdagings te oorkom as wat ons nou die hoof moet bied.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Ander redes vir vertroue sluit in:<\/p>\n<ul>\n<li>Ons uitstekende Grondwet &#8211; wat nie absolute mag aan die Parlement en Uitvoerende Gesag oordra nie. Dit verleen aan hulle al die mag wat hulle nodig het om te regeer &#8211; maar vereis van hulle om dit te doen binne die redelike beperkings wat deur die Handves van Regte daargestel is;<\/li>\n<li>Die dissipline wat deur globalisering ingestel is. Enige optrede deur die regering wat te ver afwyk van internasionale norme van demokratiese en ekonomiese regeringsbestuur sal deur markte en internasionale menings gestraf word;<\/li>\n<li>Die enorme voordeel op die \u2018slagveld van idees\u2019 van diegene wat pragmatiese grondwetlike en ekonomiese benaderings steun. Ideologiese benaderings &#8211; soos apartheid &#8211; die Nasionale Demokratiese Revolusie en kommunisme &#8211; werk eenvoudig nie; en<\/li>\n<li>Laastens, wydverspreide steun vir die Grondwet. Politici, joernaliste, sakemanne en godsdienstige leiers uit al ons bevolkingsgroepe is op die voorgrond van diegene wat die Grondwet steun. Hulle weet dat dit die beste waarborg is vir die voortgesette vryheid, versoening en nasionale eenheid &#8211; en hulle weet ook dat dit transformasie bepleit.<\/li>\n<\/ul>\n<p>FW de Klerk het sy toespraak afgesluit met die volgende raad:<\/p>\n<ul>\n<li>\u201cBel\u00ea in die land &#8211; dit het enorme potensiaal en is die poort na een van die streke in die w\u00eareld wat die vinnigste groei;<\/li>\n<li>Bel\u00ea in Suid-Afrikaanse mense &#8211; ons het een van die mees kosmopolitiese bevolkings in die w\u00eareld &#8211; verryk word deur \u2018n groot verskeidenheid kulture; en<\/li>\n<li>Bel\u00ea in ons Grondwet: verbind jouself daartoe om \u2018n bydrae te maak tot sy visie vir menswaardigheid; vir die behaling van gelykheid en die bevordering van menseregte en vryhede vir alle Suid-Afrikaners.\u201d<\/li>\n<\/ul>\n<p><em>Uitgereik deur die FW de Klerk Stigting<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/'>HOEKOM MOET BESIGHEID STEEDS IN SUID-AFRIKA BEL\u00ca?<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 80.43K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/?wpdmdl=4423&refresh=6a8b89f8792851787529720\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-836\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/fwdk_podium.jpg\" alt=\"fwdk podium\" width=\"150\" height=\"91\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/fwdk_podium.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/fwdk_podium-300x182.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Tydens &lsquo;n onlangse toespraak in Kaapstad het FW de Klerk die onderwerp aangeraak oor waarom besigheid steeds in Suid-Afrika moet bel&ecirc;.<\/p>\n<p>Suid-Afrika vaar tans nie goed op die gebied van belegging nie. Australi&euml; het sedert 2007 agt keer meer direkte buitelandse beleggings as Suid-Afrika gelok &#8211; en Chili, wat oor &lsquo;n kleiner ekonomie beskik, het meer as drie keer soveel gelok. Dit ten spyte van die feit dat Suid-Afrika verreweg die meeste minerale bronne in die w&ecirc;reld het.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":836,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[32,300],"tags":[],"class_list":["post-929","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-verklarings"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>VERKLARING: HOEKOM MOET BESIGHEID STEEDS IN SUID-AFRIKA BEL\u00ca? - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"VERKLARING: HOEKOM MOET BESIGHEID STEEDS IN SUID-AFRIKA BEL\u00ca? - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Tydens &lsquo;n onlangse toespraak in Kaapstad het FW de Klerk die onderwerp aangeraak oor waarom besigheid steeds in Suid-Afrika moet bel&ecirc;. Suid-Afrika vaar tans nie goed op die gebied van belegging nie. Australi&euml; het sedert 2007 agt keer meer direkte buitelandse beleggings as Suid-Afrika gelok - en Chili, wat oor &lsquo;n kleiner ekonomie beskik, het meer as drie keer soveel gelok. Dit ten spyte van die feit dat Suid-Afrika verreweg die meeste minerale bronne in die w&ecirc;reld het.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2015-08-25T09:05:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T20:07:45+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/fwdk_podium.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"243\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"VERKLARING: HOEKOM MOET BESIGHEID STEEDS IN SUID-AFRIKA BEL\u00ca?\",\"datePublished\":\"2015-08-25T09:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T20:07:45+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/\"},\"wordCount\":1017,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/fwdk_podium.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\",\"Verklarings\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/\",\"name\":\"VERKLARING: HOEKOM MOET BESIGHEID STEEDS IN SUID-AFRIKA BEL\u00ca? - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/fwdk_podium.jpg\",\"datePublished\":\"2015-08-25T09:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T20:07:45+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/fwdk_podium.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/fwdk_podium.jpg\",\"width\":400,\"height\":243,\"caption\":\"fwdk podium\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"VERKLARING: HOEKOM MOET BESIGHEID STEEDS IN SUID-AFRIKA BEL\u00ca?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"VERKLARING: HOEKOM MOET BESIGHEID STEEDS IN SUID-AFRIKA BEL\u00ca? - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"VERKLARING: HOEKOM MOET BESIGHEID STEEDS IN SUID-AFRIKA BEL\u00ca? - FW de Klerk Foundation","og_description":"Tydens &lsquo;n onlangse toespraak in Kaapstad het FW de Klerk die onderwerp aangeraak oor waarom besigheid steeds in Suid-Afrika moet bel&ecirc;. Suid-Afrika vaar tans nie goed op die gebied van belegging nie. Australi&euml; het sedert 2007 agt keer meer direkte buitelandse beleggings as Suid-Afrika gelok - en Chili, wat oor &lsquo;n kleiner ekonomie beskik, het meer as drie keer soveel gelok. Dit ten spyte van die feit dat Suid-Afrika verreweg die meeste minerale bronne in die w&ecirc;reld het.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2015-08-25T09:05:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T20:07:45+00:00","og_image":[{"width":400,"height":243,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/fwdk_podium.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"5 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"VERKLARING: HOEKOM MOET BESIGHEID STEEDS IN SUID-AFRIKA BEL\u00ca?","datePublished":"2015-08-25T09:05:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T20:07:45+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/"},"wordCount":1017,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/fwdk_podium.jpg","articleSection":["Nuus","Verklarings"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/","name":"VERKLARING: HOEKOM MOET BESIGHEID STEEDS IN SUID-AFRIKA BEL\u00ca? - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/fwdk_podium.jpg","datePublished":"2015-08-25T09:05:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T20:07:45+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/fwdk_podium.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/fwdk_podium.jpg","width":400,"height":243,"caption":"fwdk podium"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"VERKLARING: HOEKOM MOET BESIGHEID STEEDS IN SUID-AFRIKA BEL\u00ca?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/929","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=929"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/929\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8102,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/929\/revisions\/8102"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/836"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=929"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=929"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=929"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}