{"id":928,"date":"2015-06-30T10:23:00","date_gmt":"2015-06-30T08:23:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-die-stand-van-die-parlement\/"},"modified":"2021-07-20T22:11:37","modified_gmt":"2021-07-20T20:11:37","slug":"artikel-die-stand-van-die-parlement","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stand-van-die-parlement\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: DIE STAND VAN DIE PARLEMENT"},"content":{"rendered":"<p>Die probleem strek egter verder as die streke van die EVV. Ons moet nou vra tot watter mate die Parlement die belangrike rol speel wat in ons grondwetlike stelsel in die vooruitsig gestel is &#8211; waarin dit veronderstel is om op gelyke vlak as die Regbank en die Uitvoerende Gesag te wees.<\/p>\n<p>Die Parlement se rol word in artikel 42(3) van die Grondwet uiteengesit:<\/p>\n<p style=\"margin-left: 30px;\">\u201cDie Nasionale Vergadering word verkies om die mense te verteenwoordig en om regering deur die mense kragtens die Grondwet te verseker. Hy doen dit deur die President te kies, deur as \u02bcn nasionale forum vir die openbare oorweging van sake te dien, deur wetgewing aan te neem en deur optrede van die uitvoerende gesag na te gaan en toesig daaroor uit te oefen.\u201d<\/p>\n<p>Die mate waarin lede van die Nasionale Vergadering werklik die mense verteenwoordig, is twyfelagtig. Dit is duidelik dat hulle danksy ons stelsel van proporsionele verteenwoordiging eerder aan hul party se politieke base verantwoordelik is, eerder as aan die kiesers. Kragtens artikel 47(3)(c) verloor hulle hul lidmaatskap van die Nasionale Vergadering (en dus, in die meeste gevalle, hul lewensbestaan) indien hulle nie meer lede is van die party wat hul as lede van die Vergadering benoem het nie.<\/p>\n<p>Dit verleen aan die politieke base enorme beheer oor hul vermo\u00eb om die Uitvoerende Gesag tot verantwoording te roep. Enige lid van die Nasionale Vergadering wat vreesloos poog om die optrede van die Uitvoerende Gesag te ondersoek of daaroor toesig te hou sal in alle waarskynlikheid hom of haar sonder \u2018n werk bevind.<\/p>\n<p>Hierdie werklikheid is ge\u00efllustreer deur die gebeure wat gevolg het na die ANC se Nasionale Konferensie in Polokwane in Desember 2007. Deur die steun van slegs 10% (of 400) van die afvaardigings na die konferensie af te rokkel het die SAKP\/COSATU\/Zuma-faksie daarin geslaag om beheer van die ANC te verkry &#8211; en dus van die Wetgewer en die Uitvoerende Gesag. Dit was in staat om die President, onder wie se leierskap die ANC die voorafgaande nasionale verkiesing gewen het, te herroep, en kon aan die Parlement voorskryf watter beleide dit wou aanvaar.<\/p>\n<p>Die voortgesette oorheersing van die regerende beweging oor die Parlement en sy verrigtinge word ge\u00efllustreer deur die feit dat die ANC Baleka Mbete, een van sy belangrikste ampsdraers, as Speaker in die Nasionale Vergadering aangestel het. In funksionerende demokrasie\u00eb regoor die w\u00eareld is dit die aanvaarde gebruik dat die Speaker onafhanklik van party-politiek moet wees. Die Speaker moet in \u2018n posisie wees om die werk van die Parlement op \u2018n vreeslose en onafhanklike wyse te bestuur. Dit is egter nie die geval nie, soos gesien kan word in die herhaalde versuim van die Parlement om te dien as \u201c\u2019n forum vir openbare oorwegings van aangeleenthede\u201d en om die optrede van die Uitvoerende Gesag streng en doeltreffend te ondersoek en daaroor toesig te hou.<\/p>\n<p>Baie van hierdie probleme kon aangespreek geword het deur hervormingsmaatre\u00ebls wat jare gelede deur Ferderick van Zyl Slabbert voorgestel is. Hy het \u2018n kiesstelsel voorgestel ingevolge waarvan 300 lede van die Parlement verkies sou word in multi-lid-kiesafdelings. Dit sou verseker dat 75% van LPs hul lojaal moes wees teenoor die kiesers wat hulle verkies het &#8211; en nie aan hul party-base nie.<\/p>\n<p>Dit sal ook nodig wees om artikel 47(3)(c) te herroep ten einde te verseker dat lede van die Parlement nie meer afhanklik is van die goedkeuring van hul politieke base vir hul voortgesette lidmaatskap in die Parlement nie. Daarbenewens moet die Speaker in staat wees om sy of haar rol op onpartydige, doeltreffende en onafhanklike wyse van sy of haar politieke party uit te voer.<\/p>\n<p>Onder sulke omstandighede sal die Parlement moontlik in staat wees om die belangrike rol te speel wat in die Grondwet in die vooruitsig gestel is.<\/p>\n<p><em>Deur Dave Steward, Uitvoerende Direkteur van die FW de Klerk Stigting<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"font-size: 8pt; color: #000000;\">Foto:\u00a0<a style=\"color: #000000;\" href=\"https:\/\/www.flickr.com\/photos\/vicbergmann\/6058666865\/\">vic.bergmann<\/a>\u00a0\/\u00a0<a style=\"color: #000000;\" href=\"http:\/\/foter.com\/\">Foter<\/a>\u00a0\/\u00a0<a style=\"color: #000000;\" href=\"http:\/\/creativecommons.org\/licenses\/by-nd\/2.0\/\">CC BY-ND<\/a><\/span><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/die-stand-van-die-parlement\/'>DIE STAND VAN DIE PARLEMENT<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 59.64K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/die-stand-van-die-parlement\/?wpdmdl=4422&refresh=6a8a1776ec87e1787434870\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-878\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/parliament_sml.jpg\" alt=\"parliament sml\" width=\"150\" height=\"99\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" \/><\/p>\n<p>Die FW de Klerk Stigting deel die bekommernis van deelnemers aan &lsquo;n onlangse private gesprekvoering &#8211; waarna in die <em>Business Day<\/em> verwys is &#8211; oor die funksionering van die Parlement, wat deur die Raad vir die Bevordering van die Suid-Afrikaanse Grondwet (CASAC) aangebied is.<\/p>\n<p>Die dramatiese ontwrigting van die Parlement deur die Ekonomiese Vryheidsvegters (EVV) is onaanvaarbaar &#8211; al is dit hoe nodig dat die President verantwoordelik gehou word oor die Nkandla-aangeleentheid.<\/p>\n","protected":false},"author":10,"featured_media":878,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[299,32],"tags":[],"class_list":["post-928","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-artikel","category-nuus"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: DIE STAND VAN DIE PARLEMENT - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stand-van-die-parlement\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: DIE STAND VAN DIE PARLEMENT - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die FW de Klerk Stigting deel die bekommernis van deelnemers aan &lsquo;n onlangse private gesprekvoering - waarna in die Business Day verwys is - oor die funksionering van die Parlement, wat deur die Raad vir die Bevordering van die Suid-Afrikaanse Grondwet (CASAC) aangebied is. Die dramatiese ontwrigting van die Parlement deur die Ekonomiese Vryheidsvegters (EVV) is onaanvaarbaar - al is dit hoe nodig dat die President verantwoordelik gehou word oor die Nkandla-aangeleentheid.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stand-van-die-parlement\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2015-06-30T08:23:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T20:11:37+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/parliament_sml.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"240\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Abigail Baker\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Abigail Baker\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stand-van-die-parlement\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stand-van-die-parlement\/\"},\"author\":{\"name\":\"Abigail Baker\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/a0dd416bbbcdadae0ddd242c471d44c6\"},\"headline\":\"ARTIKEL: DIE STAND VAN DIE PARLEMENT\",\"datePublished\":\"2015-06-30T08:23:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T20:11:37+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stand-van-die-parlement\/\"},\"wordCount\":650,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stand-van-die-parlement\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/parliament_sml.jpg\",\"articleSection\":[\"Artikel\",\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stand-van-die-parlement\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stand-van-die-parlement\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stand-van-die-parlement\/\",\"name\":\"ARTIKEL: DIE STAND VAN DIE PARLEMENT - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stand-van-die-parlement\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stand-van-die-parlement\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/parliament_sml.jpg\",\"datePublished\":\"2015-06-30T08:23:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T20:11:37+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stand-van-die-parlement\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stand-van-die-parlement\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stand-van-die-parlement\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/parliament_sml.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/parliament_sml.jpg\",\"width\":240,\"height\":159,\"caption\":\"parliament sml\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stand-van-die-parlement\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"ARTIKEL: DIE STAND VAN DIE PARLEMENT\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/a0dd416bbbcdadae0ddd242c471d44c6\",\"name\":\"Abigail Baker\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: DIE STAND VAN DIE PARLEMENT - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stand-van-die-parlement\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: DIE STAND VAN DIE PARLEMENT - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die FW de Klerk Stigting deel die bekommernis van deelnemers aan &lsquo;n onlangse private gesprekvoering - waarna in die Business Day verwys is - oor die funksionering van die Parlement, wat deur die Raad vir die Bevordering van die Suid-Afrikaanse Grondwet (CASAC) aangebied is. Die dramatiese ontwrigting van die Parlement deur die Ekonomiese Vryheidsvegters (EVV) is onaanvaarbaar - al is dit hoe nodig dat die President verantwoordelik gehou word oor die Nkandla-aangeleentheid.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stand-van-die-parlement\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2015-06-30T08:23:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T20:11:37+00:00","og_image":[{"width":240,"height":159,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/parliament_sml.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Abigail Baker","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Abigail Baker","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stand-van-die-parlement\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stand-van-die-parlement\/"},"author":{"name":"Abigail Baker","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/a0dd416bbbcdadae0ddd242c471d44c6"},"headline":"ARTIKEL: DIE STAND VAN DIE PARLEMENT","datePublished":"2015-06-30T08:23:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T20:11:37+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stand-van-die-parlement\/"},"wordCount":650,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stand-van-die-parlement\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/parliament_sml.jpg","articleSection":["Artikel","Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stand-van-die-parlement\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stand-van-die-parlement\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stand-van-die-parlement\/","name":"ARTIKEL: DIE STAND VAN DIE PARLEMENT - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stand-van-die-parlement\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stand-van-die-parlement\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/parliament_sml.jpg","datePublished":"2015-06-30T08:23:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T20:11:37+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stand-van-die-parlement\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stand-van-die-parlement\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stand-van-die-parlement\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/parliament_sml.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/parliament_sml.jpg","width":240,"height":159,"caption":"parliament sml"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stand-van-die-parlement\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"ARTIKEL: DIE STAND VAN DIE PARLEMENT"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/a0dd416bbbcdadae0ddd242c471d44c6","name":"Abigail Baker"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/928","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/10"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=928"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/928\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8109,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/928\/revisions\/8109"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/878"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=928"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=928"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=928"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}