{"id":927,"date":"2015-07-09T11:05:00","date_gmt":"2015-07-09T09:05:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/"},"modified":"2021-07-20T22:11:08","modified_gmt":"2021-07-20T20:11:08","slug":"artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: IDEOLOGIE EN \u201cPRAGMATISME SONDER GRENSE\u201d"},"content":{"rendered":"<p>&nbsp;<\/p>\n<ul>\n<li>Hy het die SAKP daaraan herinner dat die ANC se GEAR-beleid ho\u00eb ekonomiese groei (5%) voor 2008 behaal het en werkloosheid aansienlik verminder het. (GEAR is in 2007 laat vaar na afloop van die omverwerping in Polokwane in 2007.)<\/li>\n<li>Hy het die SAKP se verwerping van ekonomiese groei &#8211; waarna die SAKP verwys as die BBP-mite, gekritiseer.<\/li>\n<li>Hy het gevra waarom die SAKP se dokument nie meer krities van korrupsie in die staat is nie, of van die ernstige wanbestuur van instellings in staatsbesit, en die toewysing van miljoene na die Nkandla-opgraderings, wat eintlik vir projekte bestem was wat die lewens van die armes moes verbeter.<\/li>\n<li>Hy verwys na die SAKP se stelling dat Suid-Afrika ons samelewing van die internasionale oorheersende imperialistiese ekonomie moet ontkoppel; en ook arm gemeenskappe moet ontkoppel van die plundering van die kapitalistiese arbeidsmark, as uiters oneerlik.<\/li>\n<li>Hy doen \u2018n beroep op die insluiting van ooreenkomste tussen verskillende maatskaplike en ekonomiese rolspelers in ooreenstemming met die NOP.<\/li>\n<\/ul>\n<p>In antwoord hierop het Cronin Netshitenzhe herinner aan sy verbintenis met die gediskrediteerde Mbeki-presidentskap. \u201cNetshitenzhe se ingryping wys op die onderliggende ideologiese aannames wat sedert die 1990s en die grootste deel van \u2018n dekade hegemonies was in die ANC en die regering onder leiding van die ANC.\u201d Hierdie aannames het gelei tot \u2018n duur verlies aan progressiewe momentum na afloop van die historiese demokratiese deurbraak in 1994. Die ANC het in wese sy revolusion\u00eare mojo na 1994 verloor &#8211; wat gelei het tot \u2018n geval van \u201ca luta dis-continua\u201d.<\/p>\n<p>Cronin het ook \u2018n probleem met Netshitenzhe se mening dat apartheid \u201cuitsonderlik\u201d was. In teenstelling hiermee was die \u201cchroniese simptome van die Suid-Afrikaanse werklikheid deel van die sistemiese geheel, wat direk verband hou met Suid-Afrika se historiese posisie as \u2018n semi-periferie in \u2018n internasionale imperialistiese stelsel as \u2018n hoofuitvoerder van kommoditeite wat op \u201cgoedkoop\u201d arbeid gebaseer is\u201d.<\/p>\n<p>Volgens Cronin het die \u201ckonsep van \u2018imperialisme\u2019 na 1994 van amptelike ANC-dokumente verdwyn.\u201d Mbeki het so ver gegaan as om die uitkoms van die G8-spitsberaad in 2002 te prys as \u201cdie einde van die epog van kolonialisme en neo-kolonialisme.\u201d<\/p>\n<p>Vir Cronin bestaan daar egter geen twyfel dat die \u201cagenda betreffende die maksimisering van wins\u201d van monopolie-kapitaal en imperialisme aan die kern van al Suid-Afrika se probleme is nie. Daar bestaan gevolglik geen twyfel oor enige maatskaplike ooreenkomste nie.<\/p>\n<p>Die kern van Cronin se argument is dat die ANC se beleide tussen 1996 en 2007 aanleiding gegee het tot die ontstaan van \u201cpragmatisme sonder grense\u201d. Volgens Merriam-Webster is pragmatisme \u2018n \u201credelike en logiese wyse om dinge te doen en oor probleme te dink wat gebaseer is op die aanpak van spesifieke situasies in plaas van idees en teorie\u00eb.\u201d Wat kan dan meer onaanvaarbaar wees aan \u2018n toegewyde ideoloog soos Cronin?<\/p>\n<p>Die polemiek van 10 000 woorde bied insig in die jargon wat ideolo\u00eb moeisaam bou op die grondslag van hul idees wat deeglik verkeerd bewys is. Meeste mense sal geneig wees om hul argumente af te maak as idees wat nie met die werklikheid verband hou nie.<\/p>\n<p>Hulle maak \u2018n groot fout.<\/p>\n<p>Ideologie\u00eb was die bepalende faktor in die grootste gedeelte van die mensdom se geskiedenis. In die laaste eeu het Kommunisme, Nazisme, Fascisme en jingoistiese imperialisme gelei tot die dood van ongeveer 100 miljoen mense en ongekende lyding van miljarde mense veroorsaak.<\/p>\n<p>Ideolo\u00eb deel soortgelyke kenmerke: hulle begin met \u2018n idee of geloof; almal behels die toepassing van sosiologiese beginsels op spesifieke sosiale probleme; hulle postuleer \u2018n oneindige stryd teen een of ander vyand gebaseer op ras, geloof of klas; hulle ignoreer werklikhede wat nie met hul visie versoen kan word nie; hulle trap op die lewens van individue en is altyd afbrekend wat vryheid betref; hulle poog om ekonomiese werklikhede en menslike natuur af te dwing op die beperkings wat hul dogma daarstel; en hulle maak een of ander idee op om die menslike lyding en ontwrigting van die samelewing wat deur hulle veroorsaak kan word, te regverdig.<\/p>\n<p>Aparte ontwikkeling was so \u2018n ideologie. Die idee was \u2018n statebond van onafhanklike state waarin al die mense van Suid-Afrika nasionale selfbeskikking kon geniet en saam kon werk in ekonomiese harmonie; die vyand was die swart nasionaliste; liberale en kommuniste; onvermydelike ekonomiese en demografiese werklikhede en die wense van die betrokke mense is sistematies ignoreer; 16 miljoen mense is in hegtenis geneem vir oortredings van die paswette; en drie miljoen mense is met geweld van hul huise en hul grond verwyder.<\/p>\n<p>Ideologie\u00eb bedreig ons steeds vandag.<\/p>\n<p>Die visie van die NDR is die Nasionale Demokratiese Samelewing &#8211; gekenmerk deur demografiese verteenwoordiging op al die vlakke van die openbare, private en nie-regeringsektore. Die teenstaanders hiervan is wit Suid-Afrikaners en sy doelwit is \u201cdie oplossing van die historiese griewe wat uit apartheid en kolonialisme spruit\u201d. Dit is van plan om dit te verwesenlik deur die \u201cuitwissing van eiendomsverhoudinge met betrekking tot apartheid\u201d by wyse van versnelde regstellende aksie, BSEB en grondhervorming. In die proses ignoreer dit belangrike ekonomiese en politieke werklikhede en die verwoestende uitwerking wat die ideologie op Suid-Afrikaners se ekonomiese vatbaarheid en toekomstige rasseverhoudings sal h\u00ea.<\/p>\n<p>Die SAKP sien die NDR as die noodsaaklike voorganger vir die bekendstelling van sosialisme. Sy visie is \u2018n klaslose samelewing waar die staat sal wegval. Sy vyande is monopolie-kapitaal (wat ook al dit beteken), imperialisme en neo-imperialsme. Dit ignoreer sistematies die onderdrukking en katastrofiese mislukkings van alle voormalige en huidige kommunistiese regerings; dit poog om ekonomiese werklikhede en menslike natuur af te dwing om aan die vooropgestelde idees van Marxisme-Leninisme te voldoen, wat deeglik verkeerd bewys is.<\/p>\n<p>Ons kan nie die feit ignoreer dat die SAKP nou die grootste bepaler van ekonomiese beleid is nie &#8211; sonder om ooit \u2018n enkele stem te gewen het &#8211; en glo dat dit elemente van sosialisme kan instel selfs voordat die NDR tot \u2018n punt gekom het. Gevolglik sal die verskeie wetgewing wat tans voor die Parlement dien eiendomsregte ernstig ondermyn &#8211; nie net vir wit mense nie, maar vir alle Suid-Afrikaners. Gevolglik het die SAKP sy aanvalle op die media en die Regbank verskerp.<\/p>\n<p>Suid-Afrika kan nie hierdie ideologie\u00eb bekostig nie. Dit moet eerder streef na beleide wat op \u201cpragmatisme sonder grense\u201d gebaseer is en deur \u2018n sosiale ooreenkoms tussen al die belangrike kragte in ons samelewing gesteun word.<\/p>\n<p><em>Deur Dave Steward, Uitvoerende Direkteur van die FW de Klerk Stigting<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/'>IDEOLOGIE EN \u201cPRAGMATISME SONDER GRENSE\u201d<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 74.03K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/?wpdmdl=4421&refresh=6aadb057771bc1789767767\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-889\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DWS_headshot.jpg\" alt=\"DWS headshot\" width=\"150\" height=\"150\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DWS_headshot.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DWS_headshot-300x300.jpg 300w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DWS_headshot-150x150.jpg 150w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Onlangs het daar &lsquo;n onthullende polemiese gesprek tussen Joel Netshitenzhe, die voormalige hoof ideoloog van die Nasionale Demokratiese Revolusie, en die SAKP se hoof ideoloog, Jeremy Cronin, plaasgevind.<\/p>\n<p>In &lsquo;n ontleding van die SAKP se besprekingsdokument, <em>Going to the Root<\/em>, van 2014, onderskryf Netshitenzhe die behoefte aan die radikale inwerkingstelling van die tweede fase van die NDR. Hy het egter op die volgende gewys:<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":889,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[299,32],"tags":[],"class_list":["post-927","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-artikel","category-nuus"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: IDEOLOGIE EN \u201cPRAGMATISME SONDER GRENSE\u201d - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: IDEOLOGIE EN \u201cPRAGMATISME SONDER GRENSE\u201d - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Onlangs het daar &lsquo;n onthullende polemiese gesprek tussen Joel Netshitenzhe, die voormalige hoof ideoloog van die Nasionale Demokratiese Revolusie, en die SAKP se hoof ideoloog, Jeremy Cronin, plaasgevind. In &lsquo;n ontleding van die SAKP se besprekingsdokument, Going to the Root, van 2014, onderskryf Netshitenzhe die behoefte aan die radikale inwerkingstelling van die tweede fase van die NDR. Hy het egter op die volgende gewys:\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2015-07-09T09:05:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T20:11:08+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DWS_headshot.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: IDEOLOGIE EN \u201cPRAGMATISME SONDER GRENSE\u201d\",\"datePublished\":\"2015-07-09T09:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T20:11:08+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/\"},\"wordCount\":1048,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DWS_headshot.jpg\",\"articleSection\":[\"Artikel\",\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/\",\"name\":\"ARTIKEL: IDEOLOGIE EN \u201cPRAGMATISME SONDER GRENSE\u201d - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DWS_headshot.jpg\",\"datePublished\":\"2015-07-09T09:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T20:11:08+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DWS_headshot.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DWS_headshot.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"DWS headshot\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"ARTIKEL: IDEOLOGIE EN \u201cPRAGMATISME SONDER GRENSE\u201d\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: IDEOLOGIE EN \u201cPRAGMATISME SONDER GRENSE\u201d - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: IDEOLOGIE EN \u201cPRAGMATISME SONDER GRENSE\u201d - FW de Klerk Foundation","og_description":"Onlangs het daar &lsquo;n onthullende polemiese gesprek tussen Joel Netshitenzhe, die voormalige hoof ideoloog van die Nasionale Demokratiese Revolusie, en die SAKP se hoof ideoloog, Jeremy Cronin, plaasgevind. In &lsquo;n ontleding van die SAKP se besprekingsdokument, Going to the Root, van 2014, onderskryf Netshitenzhe die behoefte aan die radikale inwerkingstelling van die tweede fase van die NDR. Hy het egter op die volgende gewys:","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2015-07-09T09:05:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T20:11:08+00:00","og_image":[{"width":400,"height":400,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DWS_headshot.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"5 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: IDEOLOGIE EN \u201cPRAGMATISME SONDER GRENSE\u201d","datePublished":"2015-07-09T09:05:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T20:11:08+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/"},"wordCount":1048,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DWS_headshot.jpg","articleSection":["Artikel","Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/","name":"ARTIKEL: IDEOLOGIE EN \u201cPRAGMATISME SONDER GRENSE\u201d - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DWS_headshot.jpg","datePublished":"2015-07-09T09:05:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T20:11:08+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DWS_headshot.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DWS_headshot.jpg","width":400,"height":400,"caption":"DWS headshot"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ideologie-en-pragmatisme-sonder-grense\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"ARTIKEL: IDEOLOGIE EN \u201cPRAGMATISME SONDER GRENSE\u201d"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/927","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=927"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/927\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8106,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/927\/revisions\/8106"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/889"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=927"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=927"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=927"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}