{"id":898,"date":"2015-07-29T11:05:00","date_gmt":"2015-07-29T09:05:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/"},"modified":"2021-07-20T22:10:51","modified_gmt":"2021-07-20T20:10:51","slug":"artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: WETSONTWERP OP DIE BEVORDERING EN BESKERMING VAN BELEGGINGS"},"content":{"rendered":"<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0Dit is onwaarskynlik dat enige van hierdie doelwitte bereik sal word.<\/p>\n<p>Die belangrikste gerusstelling aan buitelandse beleggers is die onderneming dat \u201conderhewig aan nasionale wetgewing, buitelandse beleggers en hul beleggings nie minder gunstig behandel sal word as Suid-Afrikaanse beleggers in soortgelyke omstandighede nie.\u201d<\/p>\n<p>En dis waar die probleem l\u00ea: daar is nou verskeie wetgewing wat voor die Parlement dien wat dreig om die eiendomsregte van Suid-Afrikaners en buitelanders te ondermyn &#8211; so dit is nie juis gerusstellend vir buitelanders dat hulle nie minder gunstig as hul Suid-Afrikaanse eweknie\u00eb behandel sal word nie. Die wetgewing sluit in<\/p>\n<ul>\n<li>Die <em>Private Security Industry Regulation Amendment Bill<\/em> van 2013, wat van private sekuriteitsmaatskappye wat in buitelandse besit is, vereis om 51% van hul aandele aan Suid-Afrikaners te verkoop. Dit is vertraag deur die feit dat die bepalings Suid-Afrika se verpligtinge ten opsigte van GATT en AGOA kan ondermyn;<\/li>\n<li>Die <em>Mineral and Petroleum Resources Development Bill<\/em> van 2013 wat aan die regering die mag verleen om te besluit oor die persentasie van minerale produksie wat opsy gesit moet word vir veredeling en om die hoeveelheid wat uitgevoer mag word, te beperk. Minerale sal \u00f3f teen die \u201cmine gate\u201d-prys verkoop word, of teen \u2018n prys waarop ooreengekom is. Die staat sal \u2018n 20% aandeel in alle nuwe gas- en olie-ontginning h\u00ea en sal geregtig wees op \u2018n verdere 80% teen \u2018n prys waarop ooreengekom is. Die Wetsontwerp is in Januarie na die Parlement terug verwys.<\/li>\n<li>Die <em>Onteieningswetsontwerp<\/em> van 2015 verleen aan die regering op nasionale, provinsiale en munisipale vlakke &#8211; asook enige staatsorgaan &#8211; die mag om eiendom in openbare belang te onteien. Eiendom is nie net beperk tot grond nie en kan teoreties huise, maatskappye, roerende goedere en aandele insluit. \u201cOpenbare belang\u201d kan feitlik enige doelwit van die regering insluit. Die onteieningsgesag sal die waarde van vergoeding bepaal &#8211; wat onder markwaarde kan wees. Die party wat onteien word sal dan die reg h\u00ea om die voorgestelde vergoeding in die hof uit te daag &#8211; maar sal steeds beheer oor die eiendom verloor op \u2018n datum wat deur die onteieningsgesag bepaal word; en<\/li>\n<li>Die <em>Regulation of Land Holdings Bill <\/em>&#8211; wat later vanjaar verwag word &#8211; sal buitelanders verbied om landbougrond te besit &#8211; maar sal wel toelaat dat hulle die grond vir \u2018n minimum tydperk van 30 jaar kan huur. Die Wetsontwerp sal \u2018n beperking plaas op die grootte van plase en sal bepaal dat grond wat die voorgeskrewe beperkings oorskry, onderhewig aan onteiening sal wees.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Daarbenewens stel die Wetsontwerp dit duidelik dat buitelandse beleggings onderhewig sal wees aan enige wetgewing of ander maatstaf wat ten doel het om die behaling van gelykheid in Suid-Afrika te bevorder of wat ontwerp is om persone, of kategorie\u00eb persone wat histories benadeel is deur onregverdige diskriminasie op grond van ras, geslag of gestremdheid in die Republiek te beskerm. Met ander woorde, buitelandse maatskappye sal onderhewig wees aan Suid-Afrika se rasgebaseerde wetgewing, wat sal voortgaan om vas te stel watter persentasie van beleggings deur swart Suid-Afrikaners besit moet word &#8211; en wat sal inmeng met hul vermo\u00eb om belangrike personeel aan te stel op grond van meriete eerder as op grond van ras, en om goedere en dienste van hul voorkeurverskaffers te bekom.<\/p>\n<p>Die jongste weergawe van die Wetsontwerp het gepoog om beleggers ten opsigte van twee punte gerus te stel:<\/p>\n<ul>\n<li>Dit het die moontlikheid daargestel van internasionale bemiddeling vir dispute wat met beleggings verband hou (wat een van die beskermingsmaatre\u00ebls in die BBOs is) deur toe te gee dat die regering mag instem tot internasionale arbitrasie ten opsigte van beleggings\u2026onderhewig aan die uitputting van plaaslike herstelmaatre\u00ebls.<\/li>\n<li>Dit het ook die verwysing na die konsep van \u2018kuratorskap\u2019, ingevolge waarvan enige ontneming van eiendom waar die staat nie eienaarskap sal bekom nie (maar slegs kuratorskap sal bekom) nie beskou sal word as onteiening nie &#8211; en waar vergoeding dus nie betaalbaar sal wees nie. Desnieteenstaande sal buitelandse beleggers steeds kwesbaar wees vir die ontneming van eiendom kragtens kuratorskap tot die mate waarin Suid-Afrikaners onderhewig sal wees aan hierdie proses.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Die onderliggende probleem van hierdie Wetsontwerp is die ideologiese benadering wat daartoe gelei het dat die Bilaterale Beleggingsooreenkomste in die eerste plek opgehef is. Dit is die feit dat die minister wat vir hierdie wetgewing verantwoordelik is, Rob Davies, \u2018n lid is van die Sentrale Komitee van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party. Sy party maak geen geheim daarvan dat hy glo dat sy grootste vyand \u201cdie monopolie op internasionale kapitaal\u201d is nie &#8211; en hy maak ook geen geheim van sy behoefte om Suid-Afrika se verbintenis met sy tradisionele vennote in die vryemarkekonomie\u00eb te verbreek nie. Die SAKP is ook verbind tot die bevordering, verdieping en beskerming van die Nasionale Demokratiese Revolusie as grondslag vir en die mees direkte roete na die daarstelling van sosialisme (dit wil s\u00ea kommunisme) in ons land.\u201d<\/p>\n<p>Die titel van die Wetsontwerp is werklik Orwelliaans: sy werklike voorneme is nie om beleggings te bevorder of beskerm nie. Sy doelwit is eerder om buitelandse en plaaslike beleggers te paai &#8211; terwyl dit die weg baan na die behaling van die NDR se rasgebaseerde doelwitte en die SAKP se vordering ten opsigte van die daarstelling van sosialisme. Die skrywers van die Wetsontwerp kan net sowel groot advertensieborde oprig by al ons internasionale lughawens wat lui: \u201cGeen Buitelandse Beleggings Welkom Nie!\u201d<\/p>\n<p><em>Deur Dave Steward, Uitvoerende Direkteur van die FW de Klerk Stigting<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/'>WETSONTWERP OP DIE BEVORDERING EN BESKERMING VAN BELEGGINGS<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 71.01K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/?wpdmdl=4405&refresh=6a8b8766512d71787529062\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-895\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DTI_logo.jpg\" alt=\"DTI logo\" width=\"150\" height=\"90\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DTI_logo.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DTI_logo-300x180.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Die Departement van Handel en Nywerheid het pas die jongste weergawe van die <em>Wetsontwerp op die Bevordering en Beskerming van Beleggings<\/em> gepubliseer. Die Wetsontwerp spruit uit die regering se behoefte om buitelandse beleggers gerus te stel nadat Suid-Afrika drie jaar gelede besluit het om sy Bilaterale Beleggingsooreenkomste (BBOs) met verskeie Europese lande te verbreek. Die doel van die Wetsontwerp is klaarblyklik om voorsiening te maak vir &ldquo;die wetgewende beskerming van beleggers&rdquo; en die &ldquo;bevordering van beleggings&rdquo;.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":895,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[299,32],"tags":[],"class_list":["post-898","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-artikel","category-nuus"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: WETSONTWERP OP DIE BEVORDERING EN BESKERMING VAN BELEGGINGS - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: WETSONTWERP OP DIE BEVORDERING EN BESKERMING VAN BELEGGINGS - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Departement van Handel en Nywerheid het pas die jongste weergawe van die Wetsontwerp op die Bevordering en Beskerming van Beleggings gepubliseer. Die Wetsontwerp spruit uit die regering se behoefte om buitelandse beleggers gerus te stel nadat Suid-Afrika drie jaar gelede besluit het om sy Bilaterale Beleggingsooreenkomste (BBOs) met verskeie Europese lande te verbreek. Die doel van die Wetsontwerp is klaarblyklik om voorsiening te maak vir &ldquo;die wetgewende beskerming van beleggers&rdquo; en die &ldquo;bevordering van beleggings&rdquo;.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2015-07-29T09:05:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T20:10:51+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DTI_logo.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"240\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: WETSONTWERP OP DIE BEVORDERING EN BESKERMING VAN BELEGGINGS\",\"datePublished\":\"2015-07-29T09:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T20:10:51+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/\"},\"wordCount\":903,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DTI_logo.jpg\",\"articleSection\":[\"Artikel\",\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/\",\"name\":\"ARTIKEL: WETSONTWERP OP DIE BEVORDERING EN BESKERMING VAN BELEGGINGS - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DTI_logo.jpg\",\"datePublished\":\"2015-07-29T09:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T20:10:51+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DTI_logo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DTI_logo.jpg\",\"width\":400,\"height\":240,\"caption\":\"DTI logo\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"ARTIKEL: WETSONTWERP OP DIE BEVORDERING EN BESKERMING VAN BELEGGINGS\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: WETSONTWERP OP DIE BEVORDERING EN BESKERMING VAN BELEGGINGS - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: WETSONTWERP OP DIE BEVORDERING EN BESKERMING VAN BELEGGINGS - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die Departement van Handel en Nywerheid het pas die jongste weergawe van die Wetsontwerp op die Bevordering en Beskerming van Beleggings gepubliseer. Die Wetsontwerp spruit uit die regering se behoefte om buitelandse beleggers gerus te stel nadat Suid-Afrika drie jaar gelede besluit het om sy Bilaterale Beleggingsooreenkomste (BBOs) met verskeie Europese lande te verbreek. Die doel van die Wetsontwerp is klaarblyklik om voorsiening te maak vir &ldquo;die wetgewende beskerming van beleggers&rdquo; en die &ldquo;bevordering van beleggings&rdquo;.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2015-07-29T09:05:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T20:10:51+00:00","og_image":[{"width":400,"height":240,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DTI_logo.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: WETSONTWERP OP DIE BEVORDERING EN BESKERMING VAN BELEGGINGS","datePublished":"2015-07-29T09:05:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T20:10:51+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/"},"wordCount":903,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DTI_logo.jpg","articleSection":["Artikel","Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/","name":"ARTIKEL: WETSONTWERP OP DIE BEVORDERING EN BESKERMING VAN BELEGGINGS - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DTI_logo.jpg","datePublished":"2015-07-29T09:05:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T20:10:51+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DTI_logo.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DTI_logo.jpg","width":400,"height":240,"caption":"DTI logo"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wetsontwerp-op-die-bevordering-en-beskerming-van-beleggings\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"ARTIKEL: WETSONTWERP OP DIE BEVORDERING EN BESKERMING VAN BELEGGINGS"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/898","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=898"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/898\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8104,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/898\/revisions\/8104"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/895"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=898"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=898"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=898"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}