{"id":867,"date":"2015-06-10T11:00:00","date_gmt":"2015-06-10T09:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/"},"modified":"2021-07-20T22:12:07","modified_gmt":"2021-07-20T20:12:07","slug":"artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: OM MANDELA SE SKOENVETERS VAS TE MAAK: NI\u00cbL BARNARD SE WEERGAWE VAN DIE GEHEIME REVOLUSIE"},"content":{"rendered":"<p>Hy gee sy ontleding van die SANW se \u2018vorentoe\u2019-strategie, waarvolgens dit ten doel gehad het om Suid-Afrika en Namibi\u00eb se grense te beskerm deur UNITA in Suid-Angola en Renamo in Mosambiek te ondersteun. Hy sinspeel daarop dat die SANW nie die kern van die Suid-Afrikaanse probleem verstaan het nie &#8211; die behoefte daaraan om \u2018n regverdige politieke ooreenkoms met swart Suid-Afrikaners te sluit.<\/p>\n<p>Die SANW het in werklikheid op \u2019n vroe\u00eb stadium aanvaar dat daar \u2018n politieke skikking bereik moes word, maar dat sy hoofplig in tussen die beskerming van die grense teen Angola en Mosambiek was. Om te versuim om dit te doen sou gelei het tot \u2018n milit\u00eare oorname van Namibi\u00eb deur SWAPO &#8211; wat deur die Kubane ondersteun is &#8211; en sou Suid-Afrika se industri\u00eble hartland oopstel vir aanvalle deur Mosambiek &#8211; wat slegs 350km weg is.<\/p>\n<p>Die SANW se strategie in Mosambiek het aanleiding gegee tot die Nkomati-akkoord en na \u2018n wesenlike afname wat die bedreiging by die grense betref. In die suide van Angola het die SANW daarin geslaag om SWAPO en die Kubane met volkome vaardigheid vir 13 belangrike jare af te weer. Die SANW se oorwinning in die Stryd van die Lomba-rivier in Oktober 1987 &#8211; wat Barnard skaars noem &#8211; het uiteindelik die wil van die verbrokkeling van die Sowjet-Unie om sy milit\u00eare avonture in suider-Afrika voort te sit, gebreek. Dit het direk aanleiding gegee tot die drieledige ooreenkoms tussen Kuba, Angola en Suid-Afrika, wat op sy beurt gelei het tot die onttrekking van Kubaanse magte aan Angola en tot die relatief suksesvolle inwerkingstelling van die VN se onafhanklikheidsproses in Namibi\u00eb. Hierdie ontwikkelings was uiters belangrik vir die transformasieproses in Suid-Afrika.<\/p>\n<p>Die boek handel hoofsaaklik oor die 48 vergaderings tussen Barnard en Nelson Mandela in 1988-89 wat gehelp het om die weg te baan na Mandela se vrylating en vir die belangrike rol wat hy sou speel. Barnard roem homself op sy vermo\u00eb om mense te lees en om hul gedagtes te verwoord &#8211; selfs voordat hulle hul gedagtes uitgedruk het. Die vraag is wie lees wie wat sy verhouding met Mandela betref &#8211; die wilde, ou revolusion\u00eare man &#8211; of die jong en onervare hoof van intelligensie? Ten spyte van PW Botha se waarskuwing, is Barnard &#8211; soos soveel ander &#8211; deur Mandela betower en het hom basies van hul eerste ontmoeting af beskou &#8211; en behandel &#8211; as die President-in-wording. Die bepalende beeld van die boek is van Barnard wat kniel om Mandela se skoenveters vas te maak voor sy ontmoeting met PW Botha in Julie 1989.<\/p>\n<p>Die boek verwys egter glad nie na die feit dat Barnard &#8211; soos waarvan Pik Botha en Koedoe Eksteen getuig het &#8211; so laat as 1987 Mandela as \u2018n gevaarlike kommunis beskou het en heftig teen sy vrylating gekant was nie. Die boek vertel nie vir ons waarom hy sy mening verander het nie.<\/p>\n<p>In 1979, nog voordat hy hom ontmoet het, het PW Botha vir Barnard &#8211; \u2018n 30 jarige dosent in politieke wetenskap aan die Universiteit van die Oranje-Vrystaat &#8211; as hoof van NID aangestel. Hy het onmiddellike toegang tot Botha gehad &#8211; \u2018n belangrike voordeel in die binne-politiek van enige regering. Hy gee Botha volle krediet vir sy administratiewe vaardighede en vir sy verreikende hervormings &#8211; terwyl hy erkenning verleen aan die probleme wat deur Botha se driftige en diktoriale styl veroorsaak is.<\/p>\n<p>Hy toon geen sodanige balans wat sy behandeling van FW de Klerk betref nie. Hy skryf oor De Klerk se huiwerige deelname aan die Staatsveiligheidsraad, waar hy hom vergelyk met \u2018n skoolseun in die kerk wat eerder buite sou wou speel. Hy bevraagteken De Klerk se strategiese vermo\u00eb en kritiseer die wyse waarop hy vermoedelik saamgespan het teen ander om die gewonde PW Botha uit te werk.<\/p>\n<p>De Klerk was inderdaad nie gemaklik in die Staatsveiligheidsraad nie &#8211; \u2018n raad wat hy geglo het die funksies van nie-sekurokrate ministers soos hy self oorgeneem het. De Klerk het in werklikheid uit sy pad gegaan om te verseker dat PW Botha in staat sou wees om sy presidensi\u00eb termyn met eer af te sluit &#8211; maar daar was geen manier dat die Groot Krokodil sy amp sonder \u2018n geveg sou verlaat nie.<\/p>\n<p>Barnard was ongetwydeld teleurgesteld omdat hy nie dieselfde onmiddellike toegang tot De Klerk gehad het as wat hy met PW Botha gehad het nie. Hul gespanne verhouding het moontlik sy oorsprong in die NID se doelbewuste versuim om De Klerk in te lig oor die eerste belangrike vergadering tussen die NID en die ANC &#8211; alhoewel De Klerk reeds as waarnemende President oorgeneem het. Die NID was weer verkeerd oor De Klerk deur te dink dat hy dalk die vergadering sou verbied of daarmee sou inmeng indien hy vooraf daarvan sou geweet het.<\/p>\n<p>Barnard is trots op die doeltreffendheid van die NID. Die belangrikste vereiste tydens die aanvang van die onderhandelings was akkurate intelligensie oor die ware voornemens van die ANC &#8211; en die mate waarin die ANC steeds deur die SAKP be\u00efnvloed is. Kort na die oorgang het dit aan die lig gekom dat die ANC nooit 1994 beskou het as die hoogtepunt van sy stryd nie, maar bloot as \u2018n weg na sy voortgesette nasionale demokratiese revolusie. Grondwetlike kompromie\u00eb kon mee weggedoen word sodra die verskuiwings in die balans van magte dit moontlik gemaak het &#8211; en die SAKP het die NDR beskou as die voorganger van die daarstelling van \u2018n kommunistiese staat. Was die NID bewus van hierdie voornemens voor 1994 en het hulle dit onder die aandag van die regering se onderhandelaars gebring? So nie, waarom nie?<\/p>\n<p>Gevolglik was die grootste bedreiging vir die onderhandelings geweld wat deur gesiglose elemente aan alle kante van die konflik gepleeg is. Daar was wydverspreide bewerings van medepligtigheid deur skelm lede van die Veiligheidsmagte. Op die einde was dit die Goldstone-kommissie &#8211; wat deur De Klerk aangestel is &#8211; wat die bedrywighede van die Direktoraat Koverte Inligting in November 1992 ontbloot het &#8211; en uiteindelik di\u00e9 Vlakplaas-eenheid in Maart 1994. Hierdie aktiwiteite is in direkte teenstryd met De Klerk se duidelik uitgedrukte bevele en het ten doel gehad om die onderhandelings in die wiele te ry. Waarom was die NID &#8211; met al sy veelgeroemde vermo\u00eb &#8211; nie in staat om intelligensie te verkry oor hierdie bedreiging en die President dienooreenkomstig in te lig nie?<\/p>\n<p>Ni\u00ebl Barnard het \u2018n belangrike rol gespeel in die geboorte van die nuwe Suid-Afrika. (Ons sien uit om te hoor oor sy daaropvolgende rol as die Hoof van die Grondwetlike Ontwikkelingsdiens gedurende die onderhandelings.) Hy het \u2018n baie gesonde waardering van sy eie vermo\u00eb en di\u00e9 van die NID. Hy het aanvaar dat Nelson Mandela die volgende President sou word &#8211; en binne hierdie raamwerk het hy daarna gestreef om die beste ooreenkoms moontlik vir sy mense &#8211; die Afrikaner &#8211; te verseker. Maar in retrospek, was PW Botha se besluit om \u2018n 30 jarige akademikus &#8211; wat hy nog nooit ontmoet het nie &#8211; as hoof van die land se intelligensie-agentskap aan te stel op so \u2018n belangrike tyd in ons geskiedenis, werklik so \u2018n wyse besluit?<\/p>\n<p><em>Deur Dave Steward, Uitvoerende Direkteur van die FW de Klerk Stigting<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"color: #000000; font-size: 8pt;\">Foto: tafelberg.com<br \/>\n<\/span><\/p>\n<hr \/>\n<p style=\"text-align: justify;\"><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/'>OM MANDELA SE SKOENVETERS VAS TE MAAK: NI\u00cbL BARNARD SE WEERGAWE VAN DIE GEHEIME REVOLUSIE<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 113.81K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/?wpdmdl=4366&refresh=6a8b87664e0d21787529062\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-865\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/geheime_sml.jpg\" alt=\"geheime sml\" width=\"100\" height=\"155\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/geheime_sml.jpg 250w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/geheime_sml-193x300.jpg 193w\" sizes=\"(max-width: 100px) 100vw, 100px\" \/>Ni&euml;l Barnard se outobiografie, <em>Geheime Revolusie<\/em>, bied &lsquo;n interessante insig in die geheime onderhandelings tussen Nelson Mandela en die Nasionale Intelligensiediens (NID) in 1988\/89, wat die weg help baan het na die grondwetlike transformasie van Suid-Afrika.&nbsp;<\/p>\n<p>Barnard vertel vir ons hoe hy die NID gestig het ten spyte van die teenstand van die staat se ander intelligensie-agentskappe.<\/p>\n<p>Hy maak ook die wesenlike rol bekend wat die NID gespeel het met betrekking tot die vorming van geheime bande met verskeie Afrika-regerings &#8211; dikwels sonder dat die Departement van Buitelandse Sake daarvan bewus was.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":865,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[299,32],"tags":[],"class_list":["post-867","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-artikel","category-nuus"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: OM MANDELA SE SKOENVETERS VAS TE MAAK: NI\u00cbL BARNARD SE WEERGAWE VAN DIE GEHEIME REVOLUSIE - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: OM MANDELA SE SKOENVETERS VAS TE MAAK: NI\u00cbL BARNARD SE WEERGAWE VAN DIE GEHEIME REVOLUSIE - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Ni&euml;l Barnard se outobiografie, Geheime Revolusie, bied &lsquo;n interessante insig in die geheime onderhandelings tussen Nelson Mandela en die Nasionale Intelligensiediens (NID) in 1988\/89, wat die weg help baan het na die grondwetlike transformasie van Suid-Afrika.&nbsp; Barnard vertel vir ons hoe hy die NID gestig het ten spyte van die teenstand van die staat se ander intelligensie-agentskappe. Hy maak ook die wesenlike rol bekend wat die NID gespeel het met betrekking tot die vorming van geheime bande met verskeie Afrika-regerings - dikwels sonder dat die Departement van Buitelandse Sake daarvan bewus was.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2015-06-10T09:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T20:12:07+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/geheime_sml.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"388\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"6 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: OM MANDELA SE SKOENVETERS VAS TE MAAK: NI\u00cbL BARNARD SE WEERGAWE VAN DIE GEHEIME REVOLUSIE\",\"datePublished\":\"2015-06-10T09:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T20:12:07+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/\"},\"wordCount\":1215,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/geheime_sml.jpg\",\"articleSection\":[\"Artikel\",\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/\",\"name\":\"ARTIKEL: OM MANDELA SE SKOENVETERS VAS TE MAAK: NI\u00cbL BARNARD SE WEERGAWE VAN DIE GEHEIME REVOLUSIE - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/geheime_sml.jpg\",\"datePublished\":\"2015-06-10T09:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T20:12:07+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/geheime_sml.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/geheime_sml.jpg\",\"width\":250,\"height\":388,\"caption\":\"geheime sml\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"ARTIKEL: OM MANDELA SE SKOENVETERS VAS TE MAAK: NI\u00cbL BARNARD SE WEERGAWE VAN DIE GEHEIME REVOLUSIE\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: OM MANDELA SE SKOENVETERS VAS TE MAAK: NI\u00cbL BARNARD SE WEERGAWE VAN DIE GEHEIME REVOLUSIE - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: OM MANDELA SE SKOENVETERS VAS TE MAAK: NI\u00cbL BARNARD SE WEERGAWE VAN DIE GEHEIME REVOLUSIE - FW de Klerk Foundation","og_description":"Ni&euml;l Barnard se outobiografie, Geheime Revolusie, bied &lsquo;n interessante insig in die geheime onderhandelings tussen Nelson Mandela en die Nasionale Intelligensiediens (NID) in 1988\/89, wat die weg help baan het na die grondwetlike transformasie van Suid-Afrika.&nbsp; Barnard vertel vir ons hoe hy die NID gestig het ten spyte van die teenstand van die staat se ander intelligensie-agentskappe. Hy maak ook die wesenlike rol bekend wat die NID gespeel het met betrekking tot die vorming van geheime bande met verskeie Afrika-regerings - dikwels sonder dat die Departement van Buitelandse Sake daarvan bewus was.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2015-06-10T09:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T20:12:07+00:00","og_image":[{"width":250,"height":388,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/geheime_sml.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"6 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: OM MANDELA SE SKOENVETERS VAS TE MAAK: NI\u00cbL BARNARD SE WEERGAWE VAN DIE GEHEIME REVOLUSIE","datePublished":"2015-06-10T09:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T20:12:07+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/"},"wordCount":1215,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/geheime_sml.jpg","articleSection":["Artikel","Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/","name":"ARTIKEL: OM MANDELA SE SKOENVETERS VAS TE MAAK: NI\u00cbL BARNARD SE WEERGAWE VAN DIE GEHEIME REVOLUSIE - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/geheime_sml.jpg","datePublished":"2015-06-10T09:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T20:12:07+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/geheime_sml.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/geheime_sml.jpg","width":250,"height":388,"caption":"geheime sml"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-mandela-se-skoenveters-vas-te-maak-niel-barnard-se-weergawe-van-die-geheime-revolusie\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"ARTIKEL: OM MANDELA SE SKOENVETERS VAS TE MAAK: NI\u00cbL BARNARD SE WEERGAWE VAN DIE GEHEIME REVOLUSIE"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/867","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=867"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/867\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8112,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/867\/revisions\/8112"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/865"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=867"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=867"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=867"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}