{"id":808,"date":"2015-03-10T10:00:00","date_gmt":"2015-03-10T08:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/"},"modified":"2021-07-20T22:15:13","modified_gmt":"2021-07-20T20:15:13","slug":"verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/","title":{"rendered":"VERKLARING: TOESPRAAK DEUR FW DE KLERK AAN DIE WOORDFEES IN STELLENBOSCH"},"content":{"rendered":"<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea dat Afrikaans ook die taal is \u201cwaarin ons redeneer, debatteer en onderhandel\u201d en dat dit hierdie kenmerk is waaraan hy in sy toespraak aandag wou skenk.<\/p>\n<p>De Klerk het ges\u00ea dat byna alle kundige kommentators 30 jaar gelede voorspel het dat die toenemende konfrontasie in Suid-Afrika tussen die Nasionale Party-regering en die stemlose\u00a0swart, bruin en Indiese meerderheid uiteindelik &#8216;n verwoestende rasse-oorlog tot gevolg sou\u00a0h\u00ea. In 1985, in sy sel in die Pollsmoor-gevangenis, het Nelson Mandela tot die gevolgtrekking gekom dat \u201cindien ons nie binnekort met dialoog begin nie, beide partye binnekort in &#8216;n nag van onderdrukking, geweld en oorlog gedompel [sou] word.\u201d<\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse regering het reeds tot &#8216;n soortgelyke gevolgtrekking gekom. Die SAW het in die vroe\u00eb 80s daarop gewys dat daar, op die lang termyn, geen milit\u00eare oplossing vir die toenemende konflik in die land kon wees nie.<\/p>\n<p>Teen die tyd dat De Klerk in September 1989 President geword het, was die Nasionale Party reeds tot fundamentele transformasie verbind. \u201cOns het tot die gevolgtrekking gekom dat die beste vooruitsig &#8211; en inderdaad die enigste een &#8211; vir &#8216;n positiewe toekoms vir ons en al ons mense van Suid-Afrika, gele\u00eb was in die onderhandeling van &#8216;n sterk grondwet wat die regte van alle Suid-Afrikaners sou beskerm.\u201d<\/p>\n<p>Op 2 Februarie 1990 het De Klerk die aankondigings gemaak wat al die oorblywende struikelblokke met betrekking tot die aanvang van die onderhandelings uit die weg geruim het. Die daaropvolgende proses was een van die suksesvolste demonstrasies van die mag van debat, dialoog en onderhandelings in die onlangse geskiedenis. Dit het bewys dat konflik en irrasionaliteit oorkom kan word en nie noodwendig bepalend vir die menslike lot is nie.<\/p>\n<p>23 politieke partye met wyd uiteenloopende filosofie\u00eb en geskiedkundige agtergronde het bymekaar gekom om &#8216;n nuwe grondwet vir Suid-Afrika te beding. \u201cDit was nooit maklik nie. Daar was deurentyd elemente aan alle kante wat geweld eerder as onderhandelings verkies het.\u201d<\/p>\n<p>In Junie 1992 het die ANC die onderhandelings laat vaar en besluit om eerder die sogenaamde \u2018<em>Leipzig Option<\/em>\u2019 na te streef. Die ANC het geredeneer dat indien hulle miljoene mense in &#8216;n proses van rollende massa-aksie kon mobiliseer, die Suid-Afrikaanse regering in duie sou stort &#8211; nes die Oos-Duitse regering slegs drie jaar vantevore kort na soortgelyke massabetogings ineengestort het.<\/p>\n<p>Gelukkig het Nelson Mandela die ANC terug gelei na die onderhandelingstafel nadat die Bisho-voorval in September 1992 die land op die rand van &#8216;n katastrofe gelaat het. Teen Desember 1993 is &#8216;n ooreenkoms bereik oor &#8216;n tussentydse grondwet ingevolge waarvan die nasionale verkiesings op 27 April 1994 sou plaasvind.<\/p>\n<p>Twee jaar later, na verdere intensiewe onderhandelings, is die finale Grondwet aanvaar. De Klerk het ges\u00ea dat dit berus het op die waardes van menswaardigheid, die behaling van gelykheid en die bevordering van menseregte en vryhede; nie-rassigheid en nie-seksisme; en die oppergesag van die Grondwet en die heerskappy van die reg. Dit maak ook voorsiening vir \u201c\u2019n veelparty-stelsel van demokratiese regering, om verantwoordingspligtigheid, &#8216;n responsiewe ingesteldheid en openheid te verseker\u201d.<\/p>\n<p>Volgens De Klerk waarborg hierdie grondwetlike waardes ons vryheid \u2013 \u201cen dit is die resep vir ons toekomstige sukses; dit is die beste hoop op geregtigheid, sekuriteit en voorspoed vir miljoene Suid-Afrikaners.\u201d Hy het ges\u00ea dat elke burger dit sy of haar eie behoort te maak en dat dit ten alle koste verdedig behoort te word wanneer dit bedreig word.<\/p>\n<p>Tog is daar sommige mense wat nou s\u00ea dat hierdie grondwetlike toegewings hul doel gedien het tydens die sogenaamde \u201ceerste fase van ons politieke oorgang\u201d. Dit is kwansuis nie meer noodsaaklik of voldoende gedurende die tweede fase van die radikale hervorming van ons samelewing en ekonomie nie.<\/p>\n<p>Volgens De Klerk het sommige mense, vervul met passie en bitterheid, verklaar dat die tyd vir versoening tussen swart en wit Suid-Afrikaners verby is en dat die tyd aangebreek het vir die maatskaplike en ekonomiese stryd. Di\u00e9 mense het hul rug gedraai op diskoers, debat en onderhandeling en het eerder besluit op konfrontasie en konflik.<\/p>\n<p>De Klerk het ges\u00ea dat daar egter steeds baie dringende vrae geopper word wat die onderwerpe van &#8216;n nuwe nasionale dialoog is:<\/p>\n<ul>\n<li>Hoe gaan ons gelykheid bevorder? Is dit die beste plan om die bevoorregtes te ontneem van hul verworwe rykdom en om dit te verdeel onder die agtergeblewenes &#8211; of is die beste oplossing om vinnige en volhoubare ekonomiese groei te verseker?<\/li>\n<li>Hoe behaal ons ekonomiese groei? Moet ons die Nasionale Ontwikkelingsplan in werking stel &#8211; of moet ons konsentreer op die radikale tweede fase van die Nasionale Demokratiese Revolusie? Ons kan nie albei h\u00ea nie.<\/li>\n<li>Wat is die beste manier om benadeelde swart Suid-Afrikaners te bemagtig? Is dit om wit mense en ander minderhede te ontmagtig deur die toepassing van demografiese verteenwoordiging &#8211; of is dit om mense te bemagtig deur behoorlike onderwys, werkskepping en doeltreffende dienste?<\/li>\n<li>Is daar &#8216;n plek vir nie-radikale Afrikaanse universiteite &#8211; of moet al ons universiteite die demografiese samestelling van ons samelewing weerspie\u00ebl, soos deur ons Minister van Ho\u00ebr Onderwys ge\u00ebis word?<\/li>\n<li>Hoe sal ons ons demokrasie handhaaf in die lig van toenemende korrupsie en die manipulering van di\u00e9 instellings wat ons gestig het om grondwetlike regeringsbestuur te verdedig?<\/li>\n<li>Wat hou die toekoms in vir ons kulturele en linguistiese minderhede? Moet hulle maar die <em>de facto<\/em> oplegging van Engels as die enigste amptelike, besigheids- en universiteitstaal aanvaar &#8211; of moet hulle daarop aandring dat, in ooreenstemming met die Grondwet, al ons amptelike tale billik behandel moet word en gelykheid van aansien moet geniet?<\/li>\n<li>Gaan ons steeds die internasionale tendens navolg om verskille vreedsaam te besleg deur onderhandeling en kompromie &#8211; of gaan ons terugkeer na die eeue-oue proses van vernietigende konfrontasie en konflik?<\/li>\n<\/ul>\n<p>Hierdie &#8211; en baie ander &#8211; vrae behoort die onderwerp van &#8216;n intense nasionale dialoog te wees.<\/p>\n<p>De Klerk het ges\u00ea dat hy gedink het dat sodanige opbouende diskoers in die Parlement sou plaasvind. \u201cDit is egter nou duidelik dat ons Parlement nie meer &#8216;n neutrale gebied vir rasionele en konstruktiewe debatvoering is nie.\u201d Ongelukkig is die verteenwoordigers nie meer verantwoordbaar teenoor die burgers wat hulle verkies het nie &#8211; maar aan hul onderskeie politieke base. Die Speaker kan ook nie neutraal wees terwyl sy as Voorsitter van die regerende party dien nie.<\/p>\n<p>De Klerk het afgesluit deur te s\u00ea dat &#8220;[o]ns &#8211; die burgers &#8211; weereens die inisiatief [moet] neem en &#8216;n dinamiese nasionale debat [moet] aanvoor oor hierdie en baie ander belangrike vrae wat die toekoms van ons land sal beslis. En terwyl ons dit doen moet ons hard en duidelik \u201cnee\u201d s\u00ea aan almal &#8211; van watter kant ookal &#8211; wat ons wil terug lei na konfrontasie en konflik.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"color: #000000; font-size: 8pt;\">Foto: Woordfees<\/span><\/p>\n<hr \/>\n<p style=\"text-align: justify;\"><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/'>TOESPRAAK DEUR FW DE KLERK AAN DIE WOORDFEES IN STELLENBOSCH<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 110.69K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/?wpdmdl=4327&refresh=6a8b7b4c0421e1787525964\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-795\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/03\/woordfees15_logo.jpg\" alt=\"woordfees15 logo\" width=\"150\" height=\"150\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/03\/woordfees15_logo.jpg 200w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/03\/woordfees15_logo-150x150.jpg 150w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>In sy toespraak op 9 Maart in Stellenbosch het FW de Klerk ges\u00ea dat die Woordfees &#8216;n bewys is \u201cvan die die lewenskragtigheid van Afrikaans as die taal waarin sewe miljoen Suid-Afrikaners van alle rasse dink, praat, skep en droom\u201d.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":795,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[32,300],"tags":[],"class_list":["post-808","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-verklarings"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>VERKLARING: TOESPRAAK DEUR FW DE KLERK AAN DIE WOORDFEES IN STELLENBOSCH - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"VERKLARING: TOESPRAAK DEUR FW DE KLERK AAN DIE WOORDFEES IN STELLENBOSCH - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"In sy toespraak op 9 Maart in Stellenbosch het FW de Klerk ges\u00ea dat die Woordfees &#039;n bewys is \u201cvan die die lewenskragtigheid van Afrikaans as die taal waarin sewe miljoen Suid-Afrikaners van alle rasse dink, praat, skep en droom\u201d.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2015-03-10T08:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T20:15:13+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/03\/woordfees15_logo.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"6 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"VERKLARING: TOESPRAAK DEUR FW DE KLERK AAN DIE WOORDFEES IN STELLENBOSCH\",\"datePublished\":\"2015-03-10T08:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T20:15:13+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/\"},\"wordCount\":1114,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/03\/woordfees15_logo.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\",\"Verklarings\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/\",\"name\":\"VERKLARING: TOESPRAAK DEUR FW DE KLERK AAN DIE WOORDFEES IN STELLENBOSCH - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/03\/woordfees15_logo.jpg\",\"datePublished\":\"2015-03-10T08:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T20:15:13+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/03\/woordfees15_logo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/03\/woordfees15_logo.jpg\",\"width\":200,\"height\":200,\"caption\":\"woordfees15 logo\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"VERKLARING: TOESPRAAK DEUR FW DE KLERK AAN DIE WOORDFEES IN STELLENBOSCH\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"VERKLARING: TOESPRAAK DEUR FW DE KLERK AAN DIE WOORDFEES IN STELLENBOSCH - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"VERKLARING: TOESPRAAK DEUR FW DE KLERK AAN DIE WOORDFEES IN STELLENBOSCH - FW de Klerk Foundation","og_description":"In sy toespraak op 9 Maart in Stellenbosch het FW de Klerk ges\u00ea dat die Woordfees 'n bewys is \u201cvan die die lewenskragtigheid van Afrikaans as die taal waarin sewe miljoen Suid-Afrikaners van alle rasse dink, praat, skep en droom\u201d.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2015-03-10T08:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T20:15:13+00:00","og_image":[{"width":200,"height":200,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/03\/woordfees15_logo.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"6 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"VERKLARING: TOESPRAAK DEUR FW DE KLERK AAN DIE WOORDFEES IN STELLENBOSCH","datePublished":"2015-03-10T08:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T20:15:13+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/"},"wordCount":1114,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/03\/woordfees15_logo.jpg","articleSection":["Nuus","Verklarings"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/","name":"VERKLARING: TOESPRAAK DEUR FW DE KLERK AAN DIE WOORDFEES IN STELLENBOSCH - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/03\/woordfees15_logo.jpg","datePublished":"2015-03-10T08:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T20:15:13+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/03\/woordfees15_logo.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/03\/woordfees15_logo.jpg","width":200,"height":200,"caption":"woordfees15 logo"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-toespraak-deur-fw-de-klerk-aan-die-woordfees-in-stellenbosch\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"VERKLARING: TOESPRAAK DEUR FW DE KLERK AAN DIE WOORDFEES IN STELLENBOSCH"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/808","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=808"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/808\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8122,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/808\/revisions\/8122"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/795"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=808"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=808"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=808"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}