{"id":733,"date":"2015-01-15T15:00:00","date_gmt":"2015-01-15T13:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/"},"modified":"2021-07-20T22:22:38","modified_gmt":"2021-07-20T20:22:38","slug":"artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: \u201c\u2019N LAND WAT AAN ALMAL BEHOORT WAT DAARIN WOON, VERENIG IN ONS DIVERSITEIT\u2026\u201d"},"content":{"rendered":"<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201c\u2019n Man met die naam van Jan van Riebeeck het op 6 April 1652 in die Kaap aangekom&#8230;Wat gevolg het was talle stryde en oorlo\u00eb en sterftes en die gryp van grond en die ontneming van die inheemse mense se politieke en ekonomiese mag.\u201d Die aankoms van Van Riebeeck \u201chet Suid-Afrika se maatskaplike samehorigheid ontwrig, mense onderdruk en oorlo\u00eb veroorsaak.\u201d<\/p>\n<p>Die aantygings is sedertdien deur \u2019n sangoma herhaal &#8211; wat die \u2018gees van Jan van Riebeeck\u2019 by die ANC se konferensielokaal uitgedryf het &#8211; en Marius Fransman &#8211; die leier van die ANC in die Kaap &#8211; wat nie sou bestaan het indien die Hollanders nie die Kaap in 1652 gekoloniseer het nie.<\/p>\n<p>Wat die ANC se veldtog teen Van Riebeeck eintlik probeer s\u00ea is dat die aankoms van wit mense in Suider-Afrika \u2019n ramp vir die inheemse bevolking van die streek was. Van Riebeeck het immers streng opdrag gehad om ni\u00e9 die Kaap te koloniseer nie en het slegs vir 10 jaar gebly voordat hy aanbeweeg het na sy volgende pos in die Verenigde Oos-Indiese\u00a0Kompanjie.<\/p>\n<p>Daar steek nogtans waarheid in die aantygings: die uitbreiding van die Europese invloed in Suider-Afrika h\u00e9t aanleiding gegee tot die onderwerping van die eens onafhanklike mense van die streek. Teen 1879, n\u00e1 nege bitter oorlo\u00eb, is die gebiede van die Xhosa-mense deur Brittanje geannekseer. In dieselfde jaar &#8211; na afloop van \u2019n moedswillige oorlog van aggressie &#8211; is die eens magtige Zulu-koninkryk in die Britse Ryk opgeneem.<\/p>\n<p>Daar is meer as genoeg rede om bitter te wees: die skokkende moord op Hintsa; die vernedering van Maqoma deur Harry Smith; die tragedie toe die beeste van kant gemaak is; Cetshwayo se gevangenisstraf op Robbeneiland; die uitsluiting van swart politieke regte in die Unie van Suid-Afrika; die Wet op Naturelle Grond van 1913; en die daaropvolgende dekades van segregasie en apartheid.<\/p>\n<p>Maar die geskiedenis is nooit so eenvoudig as wat dit soms lyk nie:<\/p>\n<ul>\n<li>Sal die San &#8211; wat eens die hele Suid-Afrika bewoon het &#8211; nie kan dan kla dat die aankoms van swart mense \u2019n ramp vir hulle was nie?<\/li>\n<li>Dit is nie waar dat wit mense oorlogvoering en maatskaplike disintegrasie op die subkontinent bekendgestel het nie. Die konflik waarmee die Mfekane Suid-Afrika geteister het was by verre die ergste &#8211; die oorlo\u00eb wat deur die President se eie mense onder leiding van hul groot Koning Shaka ontketen is. Die oorlo\u00eb het die verwoesting en ontvolking van groot dele van die land en migrasies na plekke so ver weg as Malawi en Zimbabwe tot gevolg gehad. Soveel as \u2019n miljoen mense het moontlik gesterf.<\/li>\n<li>Swart mense was ook nie die enigste mense wat deur Europese Imperialiste onderdruk is nie. Die Afrikaners het die grootste oorlog teen kolonialisme in die geskiedenis van Afrika gevoer.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Indien dit egter nie vir die Britte was nie sou daar geen Unie van Suid-Afrika in 1910 gewees het nie &#8211; en die ANC sou heel moontlik nie twee jaar daarna gestig geword het nie. Dit is onwaarskynlik dat \u2019n Zulu-president 105 jaar later \u2019n galadinee vir die ANC in Kaapstad sou aanbied. Noudat mens daaraan dink, sou daar \u2019n Kaapstad &#8211; of enige van ons ander groot stede &#8211; gewees het sonder Jan van Riebeeck en wit setlaars?<\/p>\n<p>Moontlik &#8211; maar sonder die ingryping van Westerse tegnologie en kapitaal sou hulle onherkenbaar anders gewees het. Ethiopi\u00eb en Liberi\u00eb\u00a0 &#8211; die enigste Afrika-state wat nie gekoloniseer is nie &#8211; is ook van die mees agterlike op die vasteland, en beklee onderskeidelik\u00a0 die 173ste en 175ste posisie uit 187 lande op die UNDP se Menslike Ontwikkelingsindeks.<\/p>\n<p>Die feit is dat die ANC 21 jaar gelede die regering oorgeneem het van by verre een van die mees ontwikkelde lande in Afrika. Daar was baie meer kilometers van spoorwe\u00eb en hoofwe\u00eb as in enige ander land in Afrika; ons het (op daardie stadium) meer elektrisiteit as die res van die vasteland saam opgewek; ons het beskik oor ontwikkelde gesofistikeerde nywerhede en sakeondernemings van w\u00eareldgehalte. Ten spyte van apartheid was die swart bevolking van Suid-Afrika in vele opsigte baie meer gevorderd as enige ander mense in Afrika. Hoeveel hiervan sou bestaan het sonder die bydrae wat wit Suid-Afrikaners tot die ontwikkeling van die land gemaak het?<\/p>\n<p>Die veldtog teen Jan van Riebeeck is net nog \u2019n voorbeeld van die President en die ANC se ontstellende en toenemend openlike houding teen wit mense. Die ANC se belangrikste program, sy \u201cNasionale Demokratiese Revolusie\u201d, is immers die voortsetting en afhandeling van sy \u2018bevrydingstryd\u201d teen wit Suid-Afrikaners wat as \u201cantagoniste\u201d beskou word.<\/p>\n<p>Drie jaar gelede tydens die ANC se vieringe op 8 Januarie in Bloemfontein het President Zuma die \u201cSkiet die Boer\u201d-liedjie vir \u2019n stadion vol ANC ondersteuners gesing. Dit is op YouTube vir almal om te sien. Die woorde is as volg:<\/p>\n<p style=\"margin-left: 30px;\">\u201cOns gaan hulle skiet, hulle gaan hardloop;<br \/>\nOns gaan hulle skiet, met die masjiengeweer;<br \/>\nHulle gaan hardloop. Jy is \u2019n wit man &#8211;<br \/>\nOns gaan hulle tref &#8211; en jy gaan hardloop!<br \/>\nSkiet die Boer!<br \/>\n\u2026Ons gaan hulle skiet &#8211; hulle gaan hardloop!<br \/>\nDie Kabinet gaan hulle skiet met die masjiengeweer!<br \/>\nDie Kabinet gaan hulle skiet met die masjiengeweer!<br \/>\nSkiet die Boer!\u201d<\/p>\n<p>Die verwysing na die Kabinet wys daarop dat hierdie nie slegs \u2019n nostalgiese, ou bevrydingslied is nie. Kan \u2019n mens jou indink dat die leier van enige gerespekteerde land in die w\u00eareld sodanige betreurenswaardige menings oor \u2019n nasionale minderheid kan uitspreek?<\/p>\n<p>Die geskiedenis is wat dit is: die verlede &#8211; met al sy konflikte, ongeregtighede en ingewikkeldheid &#8211; kan nie verander word nie. Soos Omar Khayyam dit stel: \u201c<em>Nor all thy piety nor wit can lure it back to cancel half a line, nor all thy tears wash out a word of it<\/em>\u201d.<\/p>\n<p>Ons unieke bydrae tot die storie van die mensdom is dat ons 25 jaar gelede gewys het dat ons in staat is om ons geskiedenis van bitterheid en verdeeldheid te oorbrug en \u2019n nuwe samelewing te bou wat op menswaardigheid, die behaling van gelykheid en die bevordering van menseregte gegrond is. Almal van ons &#8211; swart mense, wit mense, bruin mense en Asi\u00ebrs &#8211; en nie net die ANC nie &#8211; het \u2019n onontbeerlike rol gespeel om ons nuwe samelewing te bou. Almal van ons &#8211; en veral diegene wat bevoorreg is om deur die verlede en hede te bevoordeel word &#8211; moet voortgaan om saam te werk om die visie in ons Grondwet te verwesenlik.<\/p>\n<p>Die openingsre\u00ebls van ons Grondwet erken met reg \u201cdie ongeregtighede van ons verlede\u201d en \u201chuldig diegene wat vir geregtigheid en vryheid in ons land gely het.\u201d Dit vereis egter ook van ons om \u201cdiegene wat hul beywer het om ons land op te bou en te ontwikkel [te respekteer]\u201d en om te bevestig dat \u201cSuid-Afrika behoort aan almal wat daarin woon, verenig in ons verskeidenheid.\u201d In hierdie gees verbind ons onsself om \u201cdie verdeeldheid van die verlede te heel \u2026\u201d.<\/p>\n<p>Ons doen met respek \u2019n beroep op President Zuma om te onthou dat hy die President van alle Suid-Afrikaners is en om \u2019n bietjie meer aandag daaraan skenk om die verdeeldheid van die verlede te heel &#8211; eerder as om dit te verdiep.<\/p>\n<p><em>Deur Dave Steward, Uitvoerende Direkteur\u00a0<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"color: #000000; font-size: 8pt;\">Foto:\u00a0<a href=\"https:\/\/www.flickr.com\/photos\/celso\/4718510861\/\"><span style=\"color: #000000;\">Celso Flores<\/span><\/a><span style=\"font-family: Roboto; line-height: 20px; text-align: right;\">\u00a0<\/span>\/<span style=\"font-family: Roboto; line-height: 20px; text-align: right;\">\u00a0<\/span><a href=\"http:\/\/foter.com\/\"><span style=\"color: #000000;\">Foter<\/span><\/a><span style=\"font-family: Roboto; line-height: 20px; text-align: right;\">\u00a0<\/span>\/\u00a0<a href=\"http:\/\/creativecommons.org\/licenses\/by\/2.0\/\"><span style=\"color: #000000;\">Creative Commons Attribution 2.0 Generic (CC BY 2.0)<\/span><\/a><\/span><\/p>\n<hr \/>\n<p style=\"text-align: justify;\"><em><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/'>\u201c\u2019N LAND WAT AAN ALMAL BEHOORT WAT DAARIN WOON, VERENIG IN ONS DIVERSITEIT\u2026\u201d<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 141.97K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/?wpdmdl=4285&refresh=6a8a07c6e9c761787430854\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-579\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/foter-sa-flags-celebrate.jpg\" alt=\"foter-sa-flags-celebrate\" width=\"150\" height=\"100\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/foter-sa-flags-celebrate.jpg 500w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/foter-sa-flags-celebrate-300x200.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Tydens die ANC se glansryke galadinee in Kaapstad verlede Vrydag het President Zuma ges\u00ea dat Jan van Riebeeck se aankoms in die Kaap die begin van al Suid-Afrika se probleme was.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":579,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[299,32],"tags":[],"class_list":["post-733","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-artikel","category-nuus"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: \u201c\u2019N LAND WAT AAN ALMAL BEHOORT WAT DAARIN WOON, VERENIG IN ONS DIVERSITEIT\u2026\u201d - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: \u201c\u2019N LAND WAT AAN ALMAL BEHOORT WAT DAARIN WOON, VERENIG IN ONS DIVERSITEIT\u2026\u201d - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Tydens die ANC se glansryke galadinee in Kaapstad verlede Vrydag het President Zuma ges\u00ea dat Jan van Riebeeck se aankoms in die Kaap die begin van al Suid-Afrika se probleme was.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2015-01-15T13:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T20:22:38+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/foter-sa-flags-celebrate.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"333\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"6 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: \u201c\u2019N LAND WAT AAN ALMAL BEHOORT WAT DAARIN WOON, VERENIG IN ONS DIVERSITEIT\u2026\u201d\",\"datePublished\":\"2015-01-15T13:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T20:22:38+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/\"},\"wordCount\":1216,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/foter-sa-flags-celebrate.jpg\",\"articleSection\":[\"Artikel\",\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/\",\"name\":\"ARTIKEL: \u201c\u2019N LAND WAT AAN ALMAL BEHOORT WAT DAARIN WOON, VERENIG IN ONS DIVERSITEIT\u2026\u201d - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/foter-sa-flags-celebrate.jpg\",\"datePublished\":\"2015-01-15T13:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T20:22:38+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/foter-sa-flags-celebrate.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/foter-sa-flags-celebrate.jpg\",\"width\":500,\"height\":333,\"caption\":\"foter sa flags celebrate\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"ARTIKEL: \u201c\u2019N LAND WAT AAN ALMAL BEHOORT WAT DAARIN WOON, VERENIG IN ONS DIVERSITEIT\u2026\u201d\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: \u201c\u2019N LAND WAT AAN ALMAL BEHOORT WAT DAARIN WOON, VERENIG IN ONS DIVERSITEIT\u2026\u201d - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: \u201c\u2019N LAND WAT AAN ALMAL BEHOORT WAT DAARIN WOON, VERENIG IN ONS DIVERSITEIT\u2026\u201d - FW de Klerk Foundation","og_description":"Tydens die ANC se glansryke galadinee in Kaapstad verlede Vrydag het President Zuma ges\u00ea dat Jan van Riebeeck se aankoms in die Kaap die begin van al Suid-Afrika se probleme was.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2015-01-15T13:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T20:22:38+00:00","og_image":[{"width":500,"height":333,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/foter-sa-flags-celebrate.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"FW de Klerk Foundation","Est. reading time":"6 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: \u201c\u2019N LAND WAT AAN ALMAL BEHOORT WAT DAARIN WOON, VERENIG IN ONS DIVERSITEIT\u2026\u201d","datePublished":"2015-01-15T13:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T20:22:38+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/"},"wordCount":1216,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/foter-sa-flags-celebrate.jpg","articleSection":["Artikel","Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/","name":"ARTIKEL: \u201c\u2019N LAND WAT AAN ALMAL BEHOORT WAT DAARIN WOON, VERENIG IN ONS DIVERSITEIT\u2026\u201d - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/foter-sa-flags-celebrate.jpg","datePublished":"2015-01-15T13:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T20:22:38+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/foter-sa-flags-celebrate.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/foter-sa-flags-celebrate.jpg","width":500,"height":333,"caption":"foter sa flags celebrate"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-n-land-wat-aan-almal-behoort-wat-daarin-woon-verenig-in-ons-diversiteit\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"ARTIKEL: \u201c\u2019N LAND WAT AAN ALMAL BEHOORT WAT DAARIN WOON, VERENIG IN ONS DIVERSITEIT\u2026\u201d"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/733","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=733"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/733\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8134,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/733\/revisions\/8134"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/579"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=733"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=733"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=733"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}