{"id":710,"date":"2014-11-19T15:00:00","date_gmt":"2014-11-19T13:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/"},"modified":"2021-07-20T22:26:01","modified_gmt":"2021-07-20T20:26:01","slug":"artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: OM \u2019N NAALD IN DIE HOOIMIED VAN MOEDELOOSHEID TE SOEK"},"content":{"rendered":"<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n<p>Laat ons uit die staanspoor s\u00ea dat daar baie oortuigende redes tot kommer is: soos lesers van ons artikels bewus sal wees het ons dikwels reageer op &#8211; en gewaarsku oor &#8211; baie van die aangeleenthede wat Heystek nou so moedeloos laat.<\/p>\n<p>Ons was een van die eerste organisasies wat die aandag gefokus het op die negatiewe uitwerking van die ANC se Nasionale Demokratiese Revolusie (NDR). Twee jaar gelede het FW de Klerk dit onomwonde gestel dat Suid-Afrika by \u2019n kruispad was: dit kon \u00f3f die weg van die pragmatiese Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) volg &#8211; \u00f3f dit kon voortgaan op die weg van die \u2018tweede radikale fase van die inwerkingstelling van die NDR\u2019 wat toe deur die ANC bevorder is. Ongelukkig het die ANC die weg van die NDR gekies met slegs \u2019n effense kopknikkie in die rigting van die NOP.<\/p>\n<p>Ons het onlangs gewaarsku oor die mate waarin die SAKP beheer geneem het oor die rigting van die NDR en ekonomiese beleid &#8211; en hoe dit toenemend weerspie\u00ebl word in wetgewing en benaderings wat eiendomsregte en vrye markbenaderings ondermyn. Ons het ook die aandag gevestig op die katastrofiese uitwerking van ons militante vakbonde &#8211; baie van hulle links van die SAKP &#8211; en die voorspelbare uitwerking op internasionale graderings, internasionale en plaaslike beleggings, ekonomiese groei en werkloosheid.<\/p>\n<p>Voeg hierby die ongure skouspel van Nkandla; fiasko na fiasko wat ons semistaatsinstellings betref &#8211; of moet ons hulle eerder parasiete noem? &#8211; en die skokkende inval verlede week van die Parlement deur die onluste-polisie.<\/p>\n<p>Suid-Afrikaners wat nie bekommerd is nie verstaan eenvoudig nie wat gebeur nie.<\/p>\n<p>Indien Heystek egter dink dat die situasie nou belaai is met gevaar, moet hy terug dink aan Augustus 1985. PW Botha het pas sy Rubicon-toespraak gelewer, die Rand was besig om skerp te daal, buitelandse banke het geweier om ons lenings op die kort termyn te laat oorstaan, die ekonomie is toenemend deur sanksies gekortwiek; townships was onregeerbaar met geweld wat elke aand plaasgevind het; die internasionale media het soos aasvo\u00ebls gesirkel en gewag om op die karkas van die mislukte staat toe te sak.<\/p>\n<p>Die onsekerheid het voortgeduur tydens die grondwetlike onderhandelings. Op Sondag, 30 Mei 1993 het ek die volgende inskrywing in my dagboek gemaak:<\/p>\n<p style=\"margin-left: 30px;\"><em>\u00a0\u201cGod knows what the future holds. We certainly do not &#8211; lurching as we are from crisis to crisis, adrift from the realities of the country. Where will the river sweep us? We do not know: shoddy decline into a socialist pit? Civil war? The resurgence of the right and forward to the past?\u201d<\/em><\/p>\n<p>Die rivier het ons toe meegesleur na die nuwe Suid-Afrika. Gesonde verstand het gese\u00ebvier. Leiers van al ons groot partye het \u2019n ooreenkoms bereik oor \u2019n nuwe nie-rassige Grondwet met \u2019n sterk Handves van Regte.<\/p>\n<p>Daardie Grondwet van \u2018w\u00eareldklas-gehalte\u2019 &#8211; waarmee Heystek so maklik die spot dryf &#8211; het die grondslag daargestel vir stabiliteit en vooruitgang oor die volgende 20 jaar. Dit het sy vermo\u00eb om ons vryhede te beskerm en ons regte te verseker herhaaldelik bewys. Keer op keer het ons howe sonder vrees ongrondwetlike wetgewing en optrede deur die uitvoerende gesag verwerp.<\/p>\n<p>Onder leiding van Thabo Mbeki en Trevor Manuel het Suid-Afrika 15 jaar van ononderbroke ekonomiese groei ervaar wat in 2005\/2006 5% oorskry het. Die regering het \u2019n begrotingsoorskot gehad en ons nasionale skuld na slegs 23% van die BBP verminder.<\/p>\n<p>En toe, tydens die ANC se nasionale konferensie in Desember 2007 in Polokwane, het alles verander. Die SAKP en Cosatu gese\u00ebvier in wat hulle na verwys het as die stryd om die hart en siel van die ANC. Deur slegs 10% van die afgevaardigdes by die konferensie te oortuig om hul steun van President Mbeki na Jacob Zuma te skuif, was hulle in staat om beheer van die staat te verkry &#8211; met inbegrip van die wetgewer, die Presidensie en die uitvoerende gesag. Die SAKP het sedertdien die ekonomiese beleid en die NDR gestuur in die rigting om sy sosialistiese doelwitte te behaal.<\/p>\n<p>Dit is die hoofrede vir Suid-Afrika se verval in die haglike situasie wat deur Heystek beskryf word.<\/p>\n<p>Die vraag is nou hoe ons moet reageer? Moet ons ons rykdom oorsee vat voordat die hekke van valutabeheer toeslaan? Moet ons ons hande in wanhoop saam slaan? Moet ons die veiligheid van Perth of Vancouver gaan opsoek?<\/p>\n<p>Moenie soek vir trooswoorde of maklike oplossings nie. Daar is geen. Suid-Afrika was nog altyd \u2019n harde en gevaarlike plek &#8211; \u2019n plek vir dapper, taai en sterk mense.<\/p>\n<ul>\n<li>Ons moet saamstaan met die gematigde meerderheid uit al ons gemeenskappe &#8211; nes ons in die vroe\u00eb 90s gedoen het &#8211; om die grondwetlike demokrasie te beskerm wat ons 20 jaar gelede gevestig het.<\/li>\n<li>Ons moet weier om toe te laat dat ons demokrasie gesteel word deur die SAKP-koekoeke wat hulle in die ANC se nes tuisgemaak het.<\/li>\n<li>Ons moet gebruik maak van al die hefbome van mag wat die Grondwet in ons hande geplaas het:\n<ul>\n<li>Ons moet die politieke partye van ons keuse aktief steun;<\/li>\n<li>Ons moet ons reg op vryheid van uitdrukking gebruik om korrupsie en politieke maneuvers wat ons vryheid ondermyn bloot te stel;<\/li>\n<li>Ons moet protesteer;<\/li>\n<li>Ons moet ongrondwetlike wetgewing en optrede in die howe uitdaag;<\/li>\n<li>Ons moet NROs wat die Grondwet beskerm, ondersteun;<\/li>\n<li>Ons moet ekonomiese geletterdheidsveldtogte van stapel stuur om werkers te waarsku teen die gevaar wat kommunisme vir hul belange inhou;<\/li>\n<li>Ons moet streef na \u2019n samelewing waarin alle Suid-Afrikaners menswaardigheid, gelykheid en vryhede geniet wat deur die Handves van Regte gewaarborg word.<\/li>\n<\/ul>\n<\/li>\n<li>Bowendien dit alles moet ons onsself onvoorwaardelik verbind tot Suid-Afrika en die toekomstige sukses van al sy mense.<\/li>\n<\/ul>\n<p>As iemand in Augustus 1985 of in Mei 1993 \u2019n kykie in die toekoms gegee het en my gewys het hoe Suid-Afrika in November 2014 sou wees, sou ek wat ons nou het met beide hande aangegryp het &#8211; ten spyte van al die probleme wat Magnus Heystek uitwys. Dit is baie, baie beter as wat dit kon gewees het.<\/p>\n<p>Die tyd het aangebreek vir ons om weer eens die stryd te voer vir die toekoms van ons samelewing. Die stryd is deel van die skrikwekkende en opwindende aard daarvan om \u2019n Suid-Afrikaner te wees &#8211; maar die voorreg om in Suid-Afrika te kan woon is elke opoffering werd wat van ons gevra kan word, en elke gevaar werd wat ons die hoof sal moet bied.<\/p>\n<p><em>Deur Dave Steward, Uitvoerende Direkteur van die FW de Klerk Stigting<\/em><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"color: #000000; font-size: 8pt;\">Foto:\u00a0<a href=\"https:\/\/www.flickr.com\/photos\/viajor\/8733488254\/\"><span style=\"color: #000000;\">Jorge from Brazil<\/span><\/a>\u00a0\/\u00a0<a href=\"http:\/\/foter.com\/\"><span style=\"color: #000000;\">Foter<\/span><\/a>\u00a0\/\u00a0<a href=\"http:\/\/creativecommons.org\/licenses\/by\/2.0\/\"><span style=\"color: #000000;\">CC BY<\/span><\/a><\/span><em><br \/>\n<\/em><\/p>\n<hr \/>\n<p style=\"text-align: justify;\"><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/'>OM \u2019N NAALD IN DIE HOOIMIED VAN MOEDELOOSHEID TE SOEK<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 125.55K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/?wpdmdl=4275&refresh=6aad9572d3cd71789760882\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-676\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/11\/sa-concourt-flag-foter.jpg\" alt=\"sa-concourt-flag-foter\" width=\"150\" height=\"100\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/11\/sa-concourt-flag-foter.jpg 640w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/11\/sa-concourt-flag-foter-300x200.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Die Stigting is deur verskeie vriende gevra om kommentaar te lewer op Magnus Heystek se onlangse, donker artikel oor Suid-Afrika se vooruitsigte.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":676,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[299,32],"tags":[],"class_list":["post-710","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-artikel","category-nuus"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: OM \u2019N NAALD IN DIE HOOIMIED VAN MOEDELOOSHEID TE SOEK - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: OM \u2019N NAALD IN DIE HOOIMIED VAN MOEDELOOSHEID TE SOEK - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Stigting is deur verskeie vriende gevra om kommentaar te lewer op Magnus Heystek se onlangse, donker artikel oor Suid-Afrika se vooruitsigte.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2014-11-19T13:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T20:26:01+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/11\/sa-concourt-flag-foter.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"640\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"426\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: OM \u2019N NAALD IN DIE HOOIMIED VAN MOEDELOOSHEID TE SOEK\",\"datePublished\":\"2014-11-19T13:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T20:26:01+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/\"},\"wordCount\":1086,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/11\/sa-concourt-flag-foter.jpg\",\"articleSection\":[\"Artikel\",\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/\",\"name\":\"ARTIKEL: OM \u2019N NAALD IN DIE HOOIMIED VAN MOEDELOOSHEID TE SOEK - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/11\/sa-concourt-flag-foter.jpg\",\"datePublished\":\"2014-11-19T13:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T20:26:01+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/11\/sa-concourt-flag-foter.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/11\/sa-concourt-flag-foter.jpg\",\"width\":640,\"height\":426,\"caption\":\"sa concourt flag foter\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"ARTIKEL: OM \u2019N NAALD IN DIE HOOIMIED VAN MOEDELOOSHEID TE SOEK\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: OM \u2019N NAALD IN DIE HOOIMIED VAN MOEDELOOSHEID TE SOEK - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: OM \u2019N NAALD IN DIE HOOIMIED VAN MOEDELOOSHEID TE SOEK - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die Stigting is deur verskeie vriende gevra om kommentaar te lewer op Magnus Heystek se onlangse, donker artikel oor Suid-Afrika se vooruitsigte.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2014-11-19T13:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T20:26:01+00:00","og_image":[{"width":640,"height":426,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/11\/sa-concourt-flag-foter.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"5 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: OM \u2019N NAALD IN DIE HOOIMIED VAN MOEDELOOSHEID TE SOEK","datePublished":"2014-11-19T13:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T20:26:01+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/"},"wordCount":1086,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/11\/sa-concourt-flag-foter.jpg","articleSection":["Artikel","Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/","name":"ARTIKEL: OM \u2019N NAALD IN DIE HOOIMIED VAN MOEDELOOSHEID TE SOEK - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/11\/sa-concourt-flag-foter.jpg","datePublished":"2014-11-19T13:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T20:26:01+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/11\/sa-concourt-flag-foter.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/11\/sa-concourt-flag-foter.jpg","width":640,"height":426,"caption":"sa concourt flag foter"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-om-n-naald-in-die-hooimied-van-moedeloosheid-te-soek\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"ARTIKEL: OM \u2019N NAALD IN DIE HOOIMIED VAN MOEDELOOSHEID TE SOEK"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/710","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=710"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/710\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8143,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/710\/revisions\/8143"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/676"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=710"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=710"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=710"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}