{"id":562,"date":"2014-05-02T15:00:00","date_gmt":"2014-05-02T13:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-werkersdag\/"},"modified":"2021-07-20T22:34:28","modified_gmt":"2021-07-20T20:34:28","slug":"artikel-werkersdag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-werkersdag\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: WERKERSDAG"},"content":{"rendered":"<p>Die prentjie lyk nie goed nie.<\/p>\n<p>Volgens StatsSA se meningsopname oor die arbeidsmag wat elke kwartaal verskyn, het werkloosheid in die 4de kwartaal van 2013 op 24.1% gestaan. Indien \u2019n mens die werksoekers insluit wat moed opgegee het, styg die werkloosheidsyfer (uitgebreide weergawe) na 34%. Selfs hierdie statistieke ontbloot egter nie die hele prentjie nie. Die punt is dat ons arbeidsabsorpsiekoers van slegs 43.3% beteken dat slegs 43.4% van mense van werkende ouderdom (15 &#8211; 64) in diens is. D\u00edt in vergelyking met arbeidsabsorpsiekoerse van meer as 60% in meer gevorderde samelewings. Die arbeidsabsorpsiekoers onder swart Suid-Afrikaners is slegs 40.1% in vergelyking met 63.1% vir wit Suid-Afrikaners.<\/p>\n<p>Werkloosheidskoerse verskil ook merkbaar tussen bevolkingsgroepe. Onder swart Suid-Afrikaners is dit 27.1% (38.5% &#8211; uitgebreide definisie); onder bruin mense is dit 23% (26.8%); onder Indi\u00ebrs is dit 12.5% (17.1%) en onder wit mense is dit slegs 7.2% (8.4%).<\/p>\n<p>Volgens StatsSA behoort 3.728 mijoen Suid-Afrikaners (geregistreerde belastingbetalers) aan vakbonde en 8.95 miljoen doen nie. Van die werkers wat aan vakbonde behoort, behoort twee miljoen aan COSATU &#8211; nadat NUMSA en sy 290 000 lede weggebreek het.<\/p>\n<p>Suid-Afrika se arbeidsverhoudinge word oor die algemeen beskou as die slegste in die w\u00eareld. In die W\u00eareld-ekonomiese Forum se Globale Mededingendheidsverslag is Suid-Afrika se samewerking ten opsigte van arbeid-werkgewer-verhoudings die slegste van die 148 lande wat in die verslag vervat is. Sy praktyke met betrekking tot aanstellings en ontslag is die tweede slegste. Dit beklee die 144ste posisie ten opsigte van die buigbaarheid van loonbepalings en is 142ste met betrekking tot betaling en produktiwiteit.<\/p>\n<p>Potensi\u00eble beleggers het ons arbeidsmag wat nie voldoende opgelei is nie en ons beperkende arbeidsregulasies uitgewys as die grootste probleme verbonde daaraan om besigheid in Suid-Afrika te doen. Tesame met die Marikana-voorval in 2012 en die huidige staking van AMCU &#8211; wat reeds vir drie maande lank \u2019n ernstige uitwerking op die platinumbedryf het &#8211; is die waarskuwing aan almal uitgestuur: wees baie versigtig om beleggings in Suid-Afrika te maak.<\/p>\n<p>Ek is van mening dat drie faktore bygedra het tot hierdie ongelukkige stand van sake.<\/p>\n<p>Eerstens is COSATU deur die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party gevange geneem. Tydens sy 9de kongres in 2006 het COSATU \u2019n amptelike posisie ingeneem wat die skeiding van die NDR van sosialisme verwerp en wat aanvoer dat die diktatorskap van die proletariaat die enigste waarborg is dat daar \u2019n oorgang van die NDR na sosialisme sal plaasvind. Tydens sy 5de vergadering van die Sentrale Komitee in Junie 2011 het sy president, S\u2019Dumo Dlamini, COSATU se posisie uitdruklik uitgespel:<\/p>\n<p style=\"margin-left: 30px;\">&#8220;Ons wil dit duidelik maak dat COSATU \u2019n federasie van vakbonde mag wees, maar dat dit \u2019n federasie van \u2019n spesiale soort is: Ons is \u2019n Marxisties-Leninistiese formasie, nie in woorde nie, maar deur ons toewyding tot die stryd om sosialisme en in daardie konteks moedig ons ons lede aan om hul by die SAKP te skaar en onsself te onderwerp aan die dissipline van kommuniste. Ons aanvaar die SAKP as ons aanvoerder in die stryd om sosialisme. Om hierdie rede sal ons enige iets in ons vermo\u00eb doen om die SAKP te versterk.&#8221;<\/p>\n<p>Dit beteken nie dat lede van COSATU noodwendig die SAKP ondersteun nie. In \u2019n meningsopname deur COSATU van die gevoel onder vakbonde wat in 2012 gedoen is, het 10% van vakbondlede ges\u00ea hulle steun die DA. Meer as 25% van COSATU-lede het aangedui dat hulle aktief is in hul plaaslike ANC-tak &#8211; maar slegs 6% het ges\u00ea dat hulle aktief is in hul SAKP-takke.<\/p>\n<p>COSATU se radikale orientasie het verreikende gevolge vir arbeid-werkgewer-verhoudings en kan dalk verduidelik waarom, volgens die WEF, ons so sleg vaar op hierdie gebied. Die eenvoudige waarheid is dat kommunistiese vakbondleiers nie die reg van werkgewers en besigheidseienaars om te bestaan, aanvaar nie. Tydens \u2019n radio-onderhoud met Irvin Jim van Numsa het hy erken dat dit sy doel is om \u2019n kommunistiese staat te vestig in Suid-Afrika en dat hy Kuba beskou as die model waarna hy streef.<\/p>\n<p>Die tweede faktor wat gelei het tot hierdie stand van sake is die duidelike gebrek aan enige verstandhouding van die realiteite waarop moderne ekonomie\u00eb gegrond is. Dit blyk of daar baie min begrip is vir die noodsaaklikheid daarvan om loonverhogings met toename in produktiwiteit in verhouding te bring. Die radikales dink dat hulle minimum lone in die landboubedryf kan verhoog met 52% en dat dit geen uitwerking op indiensnemingsvlakke sal h\u00ea nie. AMCU dink dat hulle \u2019n maandelikse loon van R12\u00a0500 op intredingsvlak kan instel sonder enige verwysing na die ekonomiese beperkings van die platinumbedryf. Hul aandrang, op \u2019n koopkragpariteit basis, is ongeveer US $2 000, wat die gemiddelde loon in eerste w\u00eareldlande soos Israel en Poland is en dubbel die gemiddelde loon in mededingende lande soos Chili en Maleisi\u00eb. Radikale kommentators oor arbeid dring aan op \u2019n nasionale minimumloon van R4\u00a0500 sonder om die uitwerking te oorweeg wat dit op indiensnemingsvlakke sal h\u00ea.<\/p>\n<p>Daardie geraas op die agtergrond wat jy hoor is die geluid van mynbase, boere en besigheidseienaars wat hul eie produksieprosesse so vinnig as wat hulle kan meganiseer. Dit alles sal indiensneming ontmoedig en die krisis wat ons ekonomie en ons samelewing in die gesig staar, verdiep.<\/p>\n<p>Die derde onderliggende probleem is die simbiotiese verhouding tussen arbeid en die regering binne die ANC se drieparty-alliansie. Jacob Zuma het in 2007 President geword in Polokwane danksy die steun van COSATU en die SAKP. Dit was die uiteinde van wat Zwelinzima Vavi na verwys het as die stryd om die hart en siel van die ANC nadat die linksgesindes op die kantlyn geskuif is deur President Mbeki. Die gevolg is die bloedskandelike verhouding tussen die regering en vakbonde in die formulering van arbeidsbeleide en die algehele dominansie van \u2019n verdeelde sakebedryf in organisasies soos Nedlac.<\/p>\n<p>Die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) maak \u2018n paar sinvolle &#8211; maar pieperige &#8211; voorstelle oor hoe om die arbeidsmark te verbeter. Dit doen \u2019n beroep om balans tussen die daarstelling van vinniger uitbreiding met betrekking tot indiensneming en die beskerming van menseregte. Dit maak voorstelle om dit makliker te maak om werknemers wat proeftyd uitdien, af te dank; dit doen \u2019n beroep om \u2019n benadering wat afdankingsprosedures ten opsigte van prestasie of wangedrag eenvoudiger maak; dit stel \u2019n verslapping voor van arbeidsregulasies vir klein sakeondernemings.<\/p>\n<p>Die NOP is egter onder toenemende druk van COSATU en die SAKP &#8211; en dit is steeds nie duidelik of enige van hierdie voorstelle ooit in werking gestel sal word nie.<\/p>\n<p>In tussen sal werkloosheid toeneem en werkloses sal kwater en ongelukkiger word, en meer desperaat. Ons het werklik \u2019n nuwe benadering tot arbeidsverhoudinge nodig:<\/p>\n<ul>\n<li>Een wat \u2019n gepaste balans tref tussen die regering, werkgewers en vakbonde;<\/li>\n<li>Een wat gegrond is op pragmatiese benaderings wat elders geslaag het &#8211; eerder as di\u00e9 wat gegrond is op oudmodiese ideologie\u00eb wat nie geslaag het nie;<\/li>\n<li>Een wat plaaslike en buitelandse arbeidsintenstiewe beleggings sal lok; en<\/li>\n<li>Een wat werklik werksgeleenthede op die lange duur sal skep &#8211; eerder as om dit te vernietig.<\/li>\n<\/ul>\n<p><em>Deur Dave Steward, Uitvoerende Direkteur van die FW de Klerk Stigting<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"color: #000000; font-size: 8pt;\">Foto:\u00a0<a href=\"http:\/\/www.flickr.com\/photos\/oso\/3082791988\/\"><span style=\"color: #000000;\">oso<\/span><\/a>\u00a0\/\u00a0<a href=\"http:\/\/foter.com\/\"><span style=\"color: #000000;\">Foter<\/span><\/a>\u00a0\/\u00a0<a href=\"http:\/\/creativecommons.org\/licenses\/by-nc-sa\/2.0\/\"><span style=\"color: #000000;\">Creative Commons Attribution-NonCommercial-ShareAlike 2.0 Generic (CC BY-NC-SA 2.0)<\/span><\/a><\/span><\/p>\n<hr \/>\n<p style=\"text-align: justify;\"><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/werkersdag\/'>WERKERSDAG<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 113.10K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/werkersdag\/?wpdmdl=4186&refresh=6ae80722b539f1793591074\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-551\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/mineworkers-foter.jpg\" alt=\"mineworkers-foter\" width=\"150\" height=\"99\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/mineworkers-foter.jpg 500w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/mineworkers-foter-300x198.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Werkersdag, wat vroe\u00ebr hierdie week gevier is &#8211; bied aan ons die geleentheid om die stand van indiensneming en arbeidsverhoudinge in ons land in o\u00ebnskou te neem.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":551,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[299,32],"tags":[],"class_list":["post-562","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-artikel","category-nuus"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: WERKERSDAG - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-werkersdag\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: WERKERSDAG - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Werkersdag, wat vroe\u00ebr hierdie week gevier is - bied aan ons die geleentheid om die stand van indiensneming en arbeidsverhoudinge in ons land in o\u00ebnskou te neem.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-werkersdag\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2014-05-02T13:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T20:34:28+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/mineworkers-foter.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"330\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"6 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-werkersdag\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-werkersdag\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: WERKERSDAG\",\"datePublished\":\"2014-05-02T13:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T20:34:28+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-werkersdag\/\"},\"wordCount\":1151,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-werkersdag\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/mineworkers-foter.jpg\",\"articleSection\":[\"Artikel\",\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-werkersdag\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-werkersdag\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-werkersdag\/\",\"name\":\"ARTIKEL: WERKERSDAG - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-werkersdag\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-werkersdag\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/mineworkers-foter.jpg\",\"datePublished\":\"2014-05-02T13:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T20:34:28+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-werkersdag\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-werkersdag\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-werkersdag\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/mineworkers-foter.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/mineworkers-foter.jpg\",\"width\":500,\"height\":330,\"caption\":\"mineworkers foter\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-werkersdag\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"ARTIKEL: WERKERSDAG\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: WERKERSDAG - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-werkersdag\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: WERKERSDAG - FW de Klerk Foundation","og_description":"Werkersdag, wat vroe\u00ebr hierdie week gevier is - bied aan ons die geleentheid om die stand van indiensneming en arbeidsverhoudinge in ons land in o\u00ebnskou te neem.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-werkersdag\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2014-05-02T13:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T20:34:28+00:00","og_image":[{"width":500,"height":330,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/mineworkers-foter.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"6 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-werkersdag\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-werkersdag\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: WERKERSDAG","datePublished":"2014-05-02T13:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T20:34:28+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-werkersdag\/"},"wordCount":1151,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-werkersdag\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/mineworkers-foter.jpg","articleSection":["Artikel","Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-werkersdag\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-werkersdag\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-werkersdag\/","name":"ARTIKEL: WERKERSDAG - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-werkersdag\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-werkersdag\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/mineworkers-foter.jpg","datePublished":"2014-05-02T13:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T20:34:28+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-werkersdag\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-werkersdag\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-werkersdag\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/mineworkers-foter.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/mineworkers-foter.jpg","width":500,"height":330,"caption":"mineworkers foter"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-werkersdag\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"ARTIKEL: WERKERSDAG"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/562","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=562"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/562\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8163,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/562\/revisions\/8163"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/551"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=562"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=562"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=562"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}