{"id":536,"date":"2014-04-11T15:00:00","date_gmt":"2014-04-11T13:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/"},"modified":"2021-07-21T09:48:41","modified_gmt":"2021-07-21T07:48:41","slug":"artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: KWOTAS IN SPORT: OM ONSSELF WEER EENS OP GROND VAN RAS TE ISOLEER"},"content":{"rendered":"<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nasionale spanne moet op meriete gekies word, maar transformasie moet op skool-\/jeugvlakke in werking gestel word ten einde \u2019n bre\u00eb grondslag van atlete daar te stel wat in die toekoms op ho\u00ebr vlakke kan deelneem&#8221;.<\/p>\n<p>Hierdie beleidsriglyn is in skrille kontras met onlangse besluite wat deur die Departement van Sport en Ontspanning geneem is na afloop van \u2019n vergadering tussen die Minister van Sport, Fikile Mbalula, en die provinsiale LUR vir Sport. Hierdie besluite behoort kommerwekkend te wees vir alle Suid-Afrikaners.<\/p>\n<p>Die besluite sal Suid-Afrika se mees popul\u00eare sportsoorte raak, soos rugby, krieket, netbal, atletiek en sokker.<\/p>\n<p>Volgens berigte het die groep besluit om die 50\/50-kwotastelsel na 60% verteenwoordiging te verhoog, nadat hulle \u2019n &#8220;gebrek aan gewilligheid om transformasie in werking te stel&#8221; bespeur het, &#8220;veral wat die toepassing van kwotas betref&#8221; en dat &#8220;die versuim om die nuwe kwotas toe te pas sal lei tot die onttrekking van enige vorm van finansiering en steun aan federasies en sportsliggame&#8221;.<\/p>\n<p>Mbalula het voorts verklaar dat &#8220;die nasionale kleure ontneem sal word van enige federasie wat aandring om die formaat en <em>status quo<\/em> wat tans geld, na te volg&#8221; en dat sy departement borge aan enige sportsvereniging sal verhoed wat vyandig is teenoor transformasie.<\/p>\n<p>Aanduidings deur die Departement wys daarop dat die 60%-vereiste onmiddellik in werking sal tree en dat al die besluite wat tydens die vergadering geneem is, in werking gestel moet word voor die administrasie van die nuwe regering oorneem na afloop van die algemene verkiesing op 7 Mei.<\/p>\n<p>Hierdie retoriek spruit uit die ANC se idee van absolute demografiese verteenwoordiging en die party se Nasionale Demokratiese Revolusie (NDR), en sal ernstige gevolge vir Suid-Afrika en sy atlete inhou.<\/p>\n<p>Kwotas, veral di\u00e9 wat op die ras van atlete of spelers gegrond is, het geen plek in sport nie &#8211; of dit nou nasionale of internasionale sport is. Gegewe Suid-Afrika se spesifieke geskiedenis met betrekking tot die onderwerp voor 1994, word die verantwoordelikheid om atlete, spelers en talent uit voorheen benadeelde gemeenskappe te ontwikkel, nie ontken nie.<\/p>\n<p>Die toepassing van \u2019n raskwota van 60% in alle Suid-Afrikaanse nasionale sportspanne (en dit sal ongetwyfel deursyfer na provinsiale en ander vlakke van deelname aan sport) is ook nie die antwoord nie.<\/p>\n<p>Die besluite sal ongetwyfeld onaanvaarbaar wees vir die grootste deel van die internasionale sportgemeenskap. Die regulasies wat deur byna elke internasionale sportliggaam uitgereik word verbied enige vorm van rassediskriminasie en inmenging deur die regering in sport:<\/p>\n<ul>\n<li>Die Internasionale Olimpiese Komitee se Olimpiese Handves (wat sedert 3 September 2013 in werking is) verbied enige vorm van rassediskriminasie. Die Handves se Fundamentele Beginsels maak spesifiek daarvoor voorsiening dat enige vorm van diskriminasie betreffende \u2019n land of persoon op grond van ras, geloof, politiek, geslag of andersins onversoenbaar is met lidmaatskap van die Olimpiese Beweging en dat om deel te wees van die Olimpiese Beweging nakoming met die Olimpiese Handves en erkenning deur die Internasionale Olimpiese Komitee vereis;<\/li>\n<li>Suid-Afrika se lidmaatskap aan die Statebond beteken ook dat dit onderhewig is aan die re\u00ebls soos waarvoor voorsiening gemaak word in die Grondwet van die Statebondspele-federasie. Hier maak artikel 7 van daardie Grondwet uitdruklik voorsiening &#8211; met betrekking tot diskriminasie &#8211; dat ten opsigte van die Statebondspele en oor die algemeen betreffende alle aktiwiteite van die Federasie en geleenthede onder sy beheer, daar teen geen land of persoon gediskrimineer mag word op enige gronde nie, met inbegrip van ras, kleur, geslag, geloof of politiek.<\/li>\n<li>Die Internasionale Krieketraad (IKR &#8211; waarvan Suid-Afrika \u2019n lid is) veroordeel rassisme in enige vorm in sy beleid teen rassisme, en artikel 6 (a) en (b) van daardie beleid verklaar dat die IKR en al sy lede:<\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"margin-left: 60px;\">(a)\u00a0\u00a0 geensins persone mag aanstoot gee, beledig, verneder, intimideer, bedreig, verkleineer, belaster of op onwettige wyse teen hulle mag diskrimineer op grond van hul ras, geloof, kultuur, kleur, herkoms en\/of nasionale of etniese herkoms nie;<\/p>\n<p style=\"margin-left: 60px;\">(b)\u00a0\u00a0 geskikte beleide moet aanneem wat dit duidelik stel aan alle werknemers, amptenare, kommersi\u00eble vennote en ander deelnemers en belanghebbendes dat onvanpaste optrede met betrekking tot ras (met inbegrip van enige openbare verklarings) nie deur die IKR of enige lid geduld sal word nie;<\/p>\n<ul>\n<li>Die Internasionale Rugbyraad (IRR) verbied diskriminasie van enige soort wat die sport betref by wyse van regulasie 3(f), wat een van die funksies van die IRR duidelik uiteensit, naamlik die voorkoming van diskriminasie van enige soort teen \u2019n land, private persoon of groep of mense op grond van hul etniese oorsprong, geslag, taal, politiek, geloof of enige ander rede.<\/li>\n<li>Die toepassing van rassekwotas in Suid-Afrikaanse sokker sal ook nie versoenbaar wees met artikel 3 van FIFA se statute nie, wat lui dat diskriminasie van enige soort teen \u2019n land, private persoon of groep of mense op grond van ras, velkleur, etniese, nasionale of sosiale herkoms, geslag, taal, geloof, politieke mening of enige ander mening, welvaart, geboorte- of enige ander status, seksuele ori\u00ebntasie of enige ander rede uitdruklik verbied word en strafbaar is met tydelike of permanente skorsing.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Hierdie besluite en die voorgestelde 60%-kwotas is teenstrydig met Suid-Afrika se Grondwet en die belangrike waardes van gelykheid, menseregte en nie-rassisme wat dit verskans. Artikel 9(4) van die Grondwet verbied ook onregverdige diskriminasie op grond van inter alia ras en etniese oorsprong.<\/p>\n<p>Die besluite is ook onwettig omdat enige stap om rassekwotas toe te pas die <em>Wet op Billike Indiensneming, Wet 55 van 1998 <\/em>ondermyn. Die Wet magtig numeriese mikpunte, maar verbied spesifiek kwotas. Spelers en ander atlete het gewoonlik kontrakte met unies of maatskappye, wat beteken dat hulle werknemers is, en gevolglik is die <em>Wet op Billike Indiensneming<\/em> op hulle van toepassing.<\/p>\n<p>Daar is eenvoudig geen bewyse dat \u2019n kwotastelsel wat op ras gebaseer is sal bydra tot die onwikkeling van nuwe spelers nie. Inteendeel, dit sal slegs dien om talentvolle sportsterre regoor Suid-Afrika te benadeel, ongeag hul ras. Sport (en spesifiek professionele sport) moet vir alle Suid-Afrikaners toeganklik wees, maar dit moet deur ontwikkeling behaal word, en nie deur kwotas nie. Die idee om eenvoudig \u2019n 60%-kwotastelsel wat op ras gebaseer is, toe te pas op alle of op die mees popul\u00eare sport, ontken die verskillende kulturele voorkeure en belange van baie Suid-Afrikaners wanneer dit kom by hul deelname aan verskillende sportsoorte. Baie Suid-Afrikaners wil eenvoudig nie aan atletiek deelneem nie, terwyl ander nie rugby of netbal wil speel nie.<\/p>\n<p>Suid-Afrika moet die beste moontlike spanne kies in elke sport waaraan ons deelneem &#8211; ongeag hul ras. As dit beteken dat 100% van ons krieket- of rugbyspanne swart is, is dit reg so, mits hulle op meriete gekies is. Kan jy jou die protes indink indien enige iemand sou durf om te kla dat die VS se atletiekspan disproporsioneel swart is?<\/p>\n<p>Die oplossing om spanne te ontwikkel wat meer verteenwoordigend is is om toegang tot sportfasiliteite en -opleiding vir al ons mense te verseker. Op die ou einde van die dag behoort dit egter genoeg te wees om trots te wees op ons sportsterre omdat hulle ons s\u2019n is &#8211; en nie omdat hulle aan een of ander ras behoort nie.<\/p>\n<p>Indien Suid-Afrika sou voortgaan met die toepassing van rassekwotas in ons sportspanne, sal ons toenemend deur op die internasionale sportarena ge\u00efsoleer word. Selfs erger &#8211; sport sal weer eens \u2019n bron van verdeling wees, eerder as van nasionale eenheid.<\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><em>Deur a<span style=\"text-align: justify;\">dv Jacques du Preez, FW de Klerk Stigting<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><em><span style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/span><\/em><span style=\"font-size: 8pt;\"><span style=\"text-align: justify;\">Foto<\/span><span style=\"color: #000000;\">:\u00a0<a href=\"http:\/\/www.flickr.com\/photos\/governmentza\/8578799277\/\"><span style=\"color: #000000;\">GovernmentZA<\/span><\/a>\u00a0\/\u00a0<a href=\"http:\/\/foter.com\/\"><span style=\"color: #000000;\">Foter<\/span><\/a>\u00a0\/\u00a0<a href=\"http:\/\/creativecommons.org\/licenses\/by-nd\/2.0\/\"><span style=\"color: #000000;\">Creative Commons Attribution-NoDerivs 2.0 Generic (CC BY-ND 2.0)<\/span><\/a>\u00a0<\/span><\/span><\/p>\n<hr \/>\n<p style=\"text-align: justify;\"><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/'>KWOTAS IN SPORT: OM ONSSELF WEER EENS OP GROND VAN RAS TE ISOLEER<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 115.96K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/?wpdmdl=4174&refresh=6a8b60b6125241787519158\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-533\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/MBALULA-FOTER.jpg\" alt=\"MBALULA-FOTER\" width=\"150\" height=\"91\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/MBALULA-FOTER.jpg 640w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/MBALULA-FOTER-300x181.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>\u2019n Belangrike beleidsriglyn in die Departement van Sport en Ontspanning se Witskrif oor Sport en Ontspanning van 2013 verklaar dat &#8220;die rassesamestelling van nasionale spanne nie bevorder moet word nie, n\u00f3g dat Nasionale Federasies voorgeskryf moet word oor hoe hulle hul spanne moet kies nie.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":533,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[299,32],"tags":[],"class_list":["post-536","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-artikel","category-nuus"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: KWOTAS IN SPORT: OM ONSSELF WEER EENS OP GROND VAN RAS TE ISOLEER - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: KWOTAS IN SPORT: OM ONSSELF WEER EENS OP GROND VAN RAS TE ISOLEER - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u2019n Belangrike beleidsriglyn in die Departement van Sport en Ontspanning se Witskrif oor Sport en Ontspanning van 2013 verklaar dat &quot;die rassesamestelling van nasionale spanne nie bevorder moet word nie, n\u00f3g dat Nasionale Federasies voorgeskryf moet word oor hoe hulle hul spanne moet kies nie.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2014-04-11T13:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-21T07:48:41+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/MBALULA-FOTER.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"640\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"387\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"6 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: KWOTAS IN SPORT: OM ONSSELF WEER EENS OP GROND VAN RAS TE ISOLEER\",\"datePublished\":\"2014-04-11T13:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-21T07:48:41+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/\"},\"wordCount\":1235,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/MBALULA-FOTER.jpg\",\"articleSection\":[\"Artikel\",\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/\",\"name\":\"ARTIKEL: KWOTAS IN SPORT: OM ONSSELF WEER EENS OP GROND VAN RAS TE ISOLEER - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/MBALULA-FOTER.jpg\",\"datePublished\":\"2014-04-11T13:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-21T07:48:41+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/MBALULA-FOTER.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/MBALULA-FOTER.jpg\",\"width\":640,\"height\":387,\"caption\":\"MBALULA-FOTER\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"ARTIKEL: KWOTAS IN SPORT: OM ONSSELF WEER EENS OP GROND VAN RAS TE ISOLEER\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: KWOTAS IN SPORT: OM ONSSELF WEER EENS OP GROND VAN RAS TE ISOLEER - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: KWOTAS IN SPORT: OM ONSSELF WEER EENS OP GROND VAN RAS TE ISOLEER - FW de Klerk Foundation","og_description":"\u2019n Belangrike beleidsriglyn in die Departement van Sport en Ontspanning se Witskrif oor Sport en Ontspanning van 2013 verklaar dat \"die rassesamestelling van nasionale spanne nie bevorder moet word nie, n\u00f3g dat Nasionale Federasies voorgeskryf moet word oor hoe hulle hul spanne moet kies nie.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2014-04-11T13:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-21T07:48:41+00:00","og_image":[{"width":640,"height":387,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/MBALULA-FOTER.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"6 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: KWOTAS IN SPORT: OM ONSSELF WEER EENS OP GROND VAN RAS TE ISOLEER","datePublished":"2014-04-11T13:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-21T07:48:41+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/"},"wordCount":1235,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/MBALULA-FOTER.jpg","articleSection":["Artikel","Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/","name":"ARTIKEL: KWOTAS IN SPORT: OM ONSSELF WEER EENS OP GROND VAN RAS TE ISOLEER - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/MBALULA-FOTER.jpg","datePublished":"2014-04-11T13:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-21T07:48:41+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/MBALULA-FOTER.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/MBALULA-FOTER.jpg","width":640,"height":387,"caption":"MBALULA-FOTER"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-kwotas-in-sport-om-onsself-weer-eens-op-grond-van-ras-te-isoleer\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"ARTIKEL: KWOTAS IN SPORT: OM ONSSELF WEER EENS OP GROND VAN RAS TE ISOLEER"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/536","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=536"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/536\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8167,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/536\/revisions\/8167"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/533"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=536"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=536"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=536"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}