{"id":494,"date":"2014-01-22T15:00:00","date_gmt":"2014-01-22T13:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/"},"modified":"2021-07-21T09:50:19","modified_gmt":"2021-07-21T07:50:19","slug":"die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/","title":{"rendered":"DIE DRINGENDE BEHOEFTE AAN EKONOMIESE GELETTERDHEID"},"content":{"rendered":"<p>Sy sien die Nasionale Unie van Metaalwerkers (NUMSA) se besluit om die ANC te verlaat as &#8220;\u2019n keerpunt vir die land se politiek&#8221; weens sy besluit &#8220;om te kyk na die stigting van \u2019n beweging vir sosialisme.&#8221; Wanneer linksgesinde kommentators en organisasies soos NUMSA egter na &#8220;sosialisme&#8221; verwys, praat hulle eintlik van &#8220;kommunisme&#8221; &#8211; en nie die Europese vorm van demokratiese sosialisme nie. Irvin Jim &#8211; die Sekretaris-generaal van NUMSA &#8211; het dit aan my duidelik gestel tydens \u2019n radio-onderhoud verlede jaar dat hy die stigting van \u2019n kommunistiese samelewing in Suid-Afrika steun en dat hy Kuba as \u2019n rolmodel beskou. Dieselfde geld vir COSATU, wat homself verbind het &#8220;tot die bou van Marxisme-Leninisme as maatstaf van wetenskaplike ondersoek&#8221; en om &#8220;\u2019n sosialistiese beweging daar te stel wat koaliseer rondom die SAKP.&#8221; Tydens sy kongres in 2006 het COSATU volgehou dat &#8220;die diktatorskap van die proletariaat die enigste waarborg is dat daar \u2019n sterk oorgang sal wees van die Nasionale Demokratiese Revolusie na sosialisme.&#8221;<\/p>\n<p>Die rede waarom artikels wat hierdie soort &#8220;sosialisme&#8221; (dit wil s\u00ea kommunisme) verkondig min aandag geniet in die meeste van ons media is omdat alle vorige pogings om &#8220;sosialistiese&#8221; samelewings te vestig sonder uitsondering armoede, stagnasie en totalitarisme tot gevolg gehad het. Aan die ander kant is vrye markte nie \u2019n kunsmatige konstruksie nie, maar die natuurlike en universele maatstaf vir menslike ekonomiese samewerking. Dit berus op die deursigtige navolging van eie belange waar mense en maatskappye vrylik met mekaar kan meeding ten einde beter en goedkoper produkte en dienste aan die publiek te lewer. Wanneer hulle hul eie belange navolg &#8211; soos as Adam Smith opgemerk het &#8211; bevorder mense dikwels daardie aspek van die samelewing op \u2019n doeltreffender wyse as wanneer dit hul uitgangspunt is om dit te bevorder. Hy het bygevoeg dat hy &#8220;nie weet van veel goeie dinge wat bereik is deur diegene wie se uitgangspunt dit was om te handel in die belang van die publiek nie.&#8221;<\/p>\n<p>Vrye ondernemings is die enigste bewese voertuig vir die generasie van rykdom en werklike ekonomiese vordering. Dit is \u2019n voertuig wat op onverantwoordelike wyse deur geldgierige en onverantwoordelike bankiers bestuur kan word &#8211; soos wat ongetwyfeld die geval was in 2008. Die hoofoorsake van die ineenstorting in 2008 was egter, eerstens, die buitewerkingstelling van die voertuig se remme deur die &#8220;te groot om te misluk&#8221;-benadering van regerings; en tweedens, die mislukking van die regulerende verkeersbeamptes, wat in plaas daarvan om \u2019n redelike spoedbeperking in te stel, roekelose bestuurders aangemoedig het deur reuse volumes waardelose eiendomsverbande te waarborg.<\/p>\n<p>Desnieteenstaande het prof Duncan \u2019n punt. Daar is \u2019n kommerwekkende skeiding tussen die sosialistiese en populistiese indrukke van die massas en die meer ingeligte mediagesprekke oor ekonomiese aangeleenthede. Ons mislukte onderwysstelsel het miljoene Suid-Afrikaners veral vatbaar gemaak vir die oppervlakkige aanloklikheid van sosialisme. Hulle word maklik verlei deur ideologie\u00eb wat onmiddellike voordele op die kort termyn belowe by wyse van die verdeling van eiendom wat aan ander behoort. Mense hou van die idee om in stryd te wees teen &#8220;bose onderdrukkers&#8221; &#8211; uitgebeeld as &#8220;imperialiste&#8221; en &#8220;monopolistiese kapitaliste&#8221;.<\/p>\n<p>Die probleem is dat hierdie proses sonder uitsondering die belange van alle betrokkenes op die lang termyn verwoes &#8211; en veral di\u00e9 van werkers en die armes. Onverantwoordelike vakbondunies en streng arbeidsmarkte is van die hoofoorsake van Suid-Afrika se onvolhoubare vlakke van werkloosheid en sy mislukking om buitelandse beleggings te verseker wat noodsaaklik is vir volhoubare ekonomiese groei.<\/p>\n<ul>\n<li>AMCU-myners wat dreig om te staak vir R12 500 per maand (ho\u00ebr as die koopkrag van gemiddelde lone in Pole of Israel) bedreig die toekoms van die mynbousektor en hul eie werksgeleenthede.<\/li>\n<li>Verlede jaar het NUMSA se stakings die motorsektor ongeveer R20 miljard gekos &#8211; en gelei tot die kansellasie van BMW se uitbreidingsplanne.<\/li>\n<li>Die onlangse verhoging van die landbouloon met 52% sal lei tot die verlies van tienduisende werksgeleenthede, indien nie honderde duisende nie.<\/li>\n<li>Tussen 2008 en 2012 het Suid-Afrika 440 dae per 1000 werknemers verloor weens stakings &#8211; 18 keer meer as Brittanje in dieselfde tydperk.<\/li>\n<li>Volgens die W\u00eareld-Ekonomiese Forum se jongste internasionale mededingendheidsverslag, is arbeider-werkgewer-verhoudings in Suid-Afrika die slegste van 148 lande wat in die verslag opgeneem is. Wat aanstellings- en afdankingspraktyke betref is ons die tweede slegste en met betrekking tot die buigsaamheid van loonbepalings en lone en produktiwiteit is ons in die onderste ses.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Dit is duidelik onvolhoubaar en bedreig nie net die belange van die betrokke werkers nie, maar ook van werkgewers, die ekonomie en die land.<\/p>\n<p>Die probleem is nie dat die lesers van ons koerante nie voldoende ingelig is oor sosialisme nie &#8211; die probleem is \u2019n gebrek aan basiese ekonomiese geletterdheid regdeur die bre\u00eb samelewing. Die hoofbron van inligting vir baie werkers en betogers is die opruiende retoriek van kommunistiese unies en populistiese demago\u00eb. Daar is \u2019n dringende behoefte aan akkurate, gesaghebbende en wydverspreide inligting oor hoe die ekonomie werklik werk.<\/p>\n<p>Die Vryemarkstigting het in die verlede uitstekende basiese ekonomiese kursusse vir werkers aangebied &#8211; maar om een of ander onverklaarbare rede finansier sy skenkers uit die privaatsektor nie meer sulke programme nie. Desnieteenstaande is dit in die belang van die sakew\u00eareld &#8211; en van ons bre\u00ebr samelewing &#8211; om massa-kommunikasieprogramme te steun wat werkers en die publiek in die algemeen inlig oor basiese ekonomiese waarhede, soos dat:<\/p>\n<ul>\n<li>indien lone verhoog word sonder verbeteringe in produktiwiteit, werksgeleenthede verlore sal gaan;<\/li>\n<li>indien werkers werkgewers beskou as vyande eerder as vennote, dit moeilik vir maatskappye sal wees om te slaag;<\/li>\n<li>werkers in vrye ekonomie\u00eb baie ho\u00ebr standaarde het as diegene wat in &#8220;sosialistiese&#8221; ekonomie\u00eb woon;<\/li>\n<li>wins \u2019n goeie ding is. Dit is baie beter as om \u2019n verlies te maak; en<\/li>\n<li>kommunisme \u2019n ramp was waar ook al dit probeer is.<\/li>\n<\/ul>\n<p><em>Deur Dave Steward, uitvoerende direkteur van die FW de Klerk Stigting\u00a0<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"font-size: 8pt; color: #000000;\">Foto:\u00a0<a href=\"http:\/\/www.flickr.com\/photos\/worldeconomicforum\/3614408064\/\"><span style=\"color: #000000;\">World Economic Forum<\/span><\/a>\u00a0\/\u00a0<a href=\"http:\/\/foter.com\/\"><span style=\"color: #000000;\">Foter.com<\/span><\/a>\u00a0\/\u00a0<a href=\"http:\/\/creativecommons.org\/licenses\/by-nc-sa\/2.0\/\"><span style=\"color: #000000;\">CC BY-NC-SA<\/span><\/a><\/span><\/p>\n<hr \/>\n<p style=\"text-align: justify;\"><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/'>DIE DRINGENDE BEHOEFTE AAN EKONOMIESE GELETTERDHEID<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 113.36K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/?wpdmdl=4149&refresh=6a8a253ae39b41787438394\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-491\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/zuma-world-economic-forum.jpg\" alt=\"zuma-world-economic-forum\" width=\"150\" height=\"111\" \/>In \u2019n onlangse artikel (verkorte weergawe in die <em>Cape Times<\/em>, 20 Januarie 2014) het professor Jane Duncan gewys op die feit dat alhoewel sosialistiese idees wyd deur die massas voorgestaan word, daar min verwysings na sosialisme in ons media verskyn. Sy s\u00ea dat objektiewe kykers &#8220;moontlik tot die gevolgtrekking sal kom dat sosialisme lank reeds gedoem is tot die snippermandjie van idees wat polities bankrot is.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":491,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[32,303],"tags":[],"class_list":["post-494","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-opmerkings"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>DIE DRINGENDE BEHOEFTE AAN EKONOMIESE GELETTERDHEID - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"DIE DRINGENDE BEHOEFTE AAN EKONOMIESE GELETTERDHEID - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"In \u2019n onlangse artikel (verkorte weergawe in die Cape Times, 20 Januarie 2014) het professor Jane Duncan gewys op die feit dat alhoewel sosialistiese idees wyd deur die massas voorgestaan word, daar min verwysings na sosialisme in ons media verskyn. Sy s\u00ea dat objektiewe kykers &quot;moontlik tot die gevolgtrekking sal kom dat sosialisme lank reeds gedoem is tot die snippermandjie van idees wat polities bankrot is.&quot;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2014-01-22T13:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-21T07:50:19+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/zuma-world-economic-forum.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"600\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"376\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"DIE DRINGENDE BEHOEFTE AAN EKONOMIESE GELETTERDHEID\",\"datePublished\":\"2014-01-22T13:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-21T07:50:19+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/\"},\"wordCount\":970,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/zuma-world-economic-forum.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\",\"Opmerkings\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/\",\"name\":\"DIE DRINGENDE BEHOEFTE AAN EKONOMIESE GELETTERDHEID - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/zuma-world-economic-forum.jpg\",\"datePublished\":\"2014-01-22T13:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-21T07:50:19+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/zuma-world-economic-forum.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/zuma-world-economic-forum.jpg\",\"width\":600,\"height\":376,\"caption\":\"zuma-world-economic-forum\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Opmerkings\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/opmerkings\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"DIE DRINGENDE BEHOEFTE AAN EKONOMIESE GELETTERDHEID\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"DIE DRINGENDE BEHOEFTE AAN EKONOMIESE GELETTERDHEID - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"DIE DRINGENDE BEHOEFTE AAN EKONOMIESE GELETTERDHEID - FW de Klerk Foundation","og_description":"In \u2019n onlangse artikel (verkorte weergawe in die Cape Times, 20 Januarie 2014) het professor Jane Duncan gewys op die feit dat alhoewel sosialistiese idees wyd deur die massas voorgestaan word, daar min verwysings na sosialisme in ons media verskyn. Sy s\u00ea dat objektiewe kykers \"moontlik tot die gevolgtrekking sal kom dat sosialisme lank reeds gedoem is tot die snippermandjie van idees wat polities bankrot is.\"","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2014-01-22T13:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-21T07:50:19+00:00","og_image":[{"width":600,"height":376,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/zuma-world-economic-forum.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"5 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"DIE DRINGENDE BEHOEFTE AAN EKONOMIESE GELETTERDHEID","datePublished":"2014-01-22T13:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-21T07:50:19+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/"},"wordCount":970,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/zuma-world-economic-forum.jpg","articleSection":["Nuus","Opmerkings"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/","name":"DIE DRINGENDE BEHOEFTE AAN EKONOMIESE GELETTERDHEID - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/zuma-world-economic-forum.jpg","datePublished":"2014-01-22T13:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-21T07:50:19+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/zuma-world-economic-forum.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/zuma-world-economic-forum.jpg","width":600,"height":376,"caption":"zuma-world-economic-forum"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-dringende-behoefte-aan-ekonomiese-geletterdheid\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Opmerkings","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/opmerkings\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"DIE DRINGENDE BEHOEFTE AAN EKONOMIESE GELETTERDHEID"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/494","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=494"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/494\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8176,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/494\/revisions\/8176"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/491"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=494"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=494"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=494"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}